Stel myself voor Dankievir die geleentheid Isak – genoem – van julle Here op my hart gel├¬ My vriend Chris Pitzer Dit is maklikvir my omtes├¬-dit is lekkerom christen tewees, jy sit nieheeldag in my rystoelnie ! Kan myself nie help nie Hoekommoesdit met my gebeur ? Wathetekgedoenomditteverdien ? Hoekommoetekdagvirdag so swaarkry ? Ouensek is […]

JESUS HET OPGESTAAN! "Hyhetopgestaan, Jesus hetopgestaan" weerklink die prediker se stem in die kerk . "Hyhetwaarlikopgestaan " kom die triomfantlikePaasantwoord van die gemeentevoorhom. Olga kyknahaarouma , haargesig is volplooiemaarhaaroeglinster van blydskap , sy is so blydathaaroumagelukighier in die kerk is . Haarpensioengeldjies is maar min en sykryrerigswaar . Hulleverlaat die kerk met sygoueuie-vormigetoring en Olga […]

Waarom Sending ? 2 Kor. 5:14 .. Die liefde van Christus dwing my… Alle gelowiges word , of behoort gedwing , of soos die 1953 Bybel vertaling dit stel ÔÇÿgedring' te word deur die liefde van Christus om Hom te dien van die dag wat ons tot bekering kom tot ons eendag sterwe. Ongelukiig het […]

Wat is ÔÇÿn rypgeworde Christen ? Sorgdaarinteendatjulle steeds toeneem in die genade en kennis van ons Here en Verlosser Jesus Christus. 2 Pet 3:18 Geestelikevolwassenheid is ÔÇÿn selfopgelegdekruiswatjydra Baiemensenoemhulle self christeneomdathulle in ÔÇÿn christelikehuisgebore is en grootgewordhet of selfsomdathulledeel is van ÔÇÿn christelikebeskawing . Desnieteenstaandehethullenognooit tot volleoorgaweaan Jesus Christusgekomnie . Ware christenskap begin met die […]

Hoe kan ek seker wees dat ek ÔÇÿn Christen is Miljoene volgelinge van Jesus is steeds onseker oor hulle saligheid SEKERHEID VAN SALIGHEID Is jy onseker van jou verhouding met die Here ? Onsekerheid laat baie gelowiges twyfel Ek het oor die jare besef dat miljoene kerk gangers Jesus in hulle lewens in genooi het […]

The gospel A hero, an enemy, and a rescue. These are the elements of a good story.……What if I told you that you are in a story, right now? What if I told you that your life, and the lives of all the people around you are in terrible danger? And what if I said […]

Die doel van hierdie toetsies is TEMPERAMENTE Ons moet mekaar beter leer ken (Ek tree ÔÇÿn spesifieke manier op wanneer ek my in ÔÇÿn sekere situasie bevind, omdat julle my nie ken nie dink julle dat ek kil of ongevoelig is, maar eintlik is ek Choleries – ÔÇÿn onemosionele ekstrovert) Ons kan mekaar help deur […]