As ek eerlik is, moet ek erken dat ek 'n bondel teenstrydighede is. Ek glo en ek twyfel. Ek hoop en ek raak moedeloos. Ek het lief en ek raak kwaad. Ek voel sleg omdat ek goed voel en skuldig omdat ek nie skuldig voel nie. Ek vertrou en is agterdogtig. Ek hou van eerlikheid […]
Character cannot be developed in ease and quiet. Only through experiences of trial and suffering can the soul be strengthened, vision cleared, ambition inspired and success achieved.