Sekte Die term sekte verwys na ‘n afsonderlike religieuse gemeenskap of groepering wat as gevolg van sy leerstelling(s) of rituele in konflik is met die heersende opvatting van ‘n gevestigde kerk of ander groot religieuse organisasie of geloof. ‘n Sekte het hom sodoende van ‘n groter kerk of ander geloof afgeskei, of sy aanhangers is […]