Die Kerkorde Artikel 1 Doel en inhoud van die Kerkorde In die gemeente van Christus behoort alles ordelik te geskied.…Daarvoor is reÔö£┬¢ls nodig met betrekking tot: die ampte, die kerklike vergaderings, die toesig oor die leer en die erediens en die tug. A: Die Ampte Artikel 2 Drie ampte…Daar is drie ampte wat onderskei moet […]
Nederlandse Geloofsbelydenis Die regsinnige Christelike belydenis van die Nederlandse kerke, wat die hoofinhoud van die leer in verband met God en die ewige saligheid van siele insluit. In ‘n tyd van groot vervolging van Protestantse Kerke is hierdie Belydenisskrif deur Guido de Bres opgestel. Dit was in die jaar 1561 in die Suidelike Nederlande (vandag […]
Nederduits Gereformeerde Kerk Classification ProtestantOrientationReformedPolityPresbyterian Geographical areas South Africa,Namibia,Swaziland,parts of Botswana and Zimbabwe[1] Branched from Dutch Reformed Church of the Netherlands Congregations 1,162[2] Members 1,129,207[2] Official website www.ngkerk.org.za Reformed churches Calvinisme (Aangestuur vanaf Gereformeerde kerke) Calvinisme is ‘n stroming in die ProtestantseChristendom wat gebaseer is op die teologiese leer van die hervormer Johannes Calvyn, asook […]
Die ApostolieseGeloofsbelydenis (of TwaalfArtikels van die algemeneongetwyfelde, Christelikegeloof) Die ChristelikeKerknoemhierdieBelydenisskrif die ApostolieseGeloofsbelydenis, alhoewel die apostelsditnieopgestelhetnie. Reeds vanaf die 2de eeuhetditsyontstaangehad en hetverderontwikkeltotdatditongeveer die 4de eeusy finale beslaggekryhet (NGB, art.9). (1) Ekglo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde. (2) En in Jesus Christus, syeniggeboreSeun, ons Here; (3) watontvang […]
DIE HEIDELBERGSE KATEGISMUS OFONDERWYSING IN DIE CHRISTELIKELEER Jou enigste troos Sondag 1 1 Vraag: Wat is jou enigste troos in lewe en in sterwe? Antwoord: Dat ek met liggaam en siel in lewe en in sterwe (a) nie aan rnyself (b) nie, maar aan my getroue Verlosser, Jesus Christus behoort (c). Hy het met sy […]
Die Dordtse leerreÔö£┬¢ls Hierdie Belydenisskrif was die beslissing van die Nasionale Sinode van die Gereformeerde Kerke van die Verenigde Nederlande, wat in die jare 1618 en 1619 in Dordrecht gehou is, oor die bekende vyf leerstellings van die Remonstrante waaroor daar in die Gereformeerde Kerke verskil ontstaan het. Hoofstuk 1 GODDELIKE UITVERKIESING EN VERWERPING (1-18) […]