Die Apostoliese Geloofsbelydenis
Die ApostolieseGeloofsbelydenis
(of TwaalfArtikels van die algemeneongetwyfelde, Christelikegeloof)
Die ChristelikeKerknoemhierdieBelydenisskrif die ApostolieseGeloofsbelydenis, alhoewel die apostelsditnieopgestelhetnie. Reeds vanaf die 2de eeuhetditsyontstaangehad en hetverderontwikkeltotdatditongeveer die 4de eeusy finale beslaggekryhet (NGB, art.9).
(1) Ekglo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde.
(2) En in Jesus Christus, syeniggeboreSeun, ons Here;
(3) watontvang is van die Heilige Gees, geboreuit die maagd Maria;
(4) watgelyhetonder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterfhet en begrawe is en neergedaalhetna die hel
(5) wat op die derdedagweeropgestaanhetuit die dood
(6) opgevaarhetna die hemel en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader,
(7) waarvandaanHy sal kom om die lewendes en die dooies te oordeel.
(8) Ekglo in die Heilige Gees.
(9) Ekgloaan ‘n heilige, algemene, Christelikekerk, die gemeenskap van die heiliges
(10) die vergewing van sondes
(11) die opstanding van die liggaam
(12) en ‘n ewigelewe.