Wat is ‘n rypgeworde Christen ? Sorgdaarinteendatjulle steeds toeneem in die genade en kennis van ons Here en Verlosser Jesus Christus. 2 Pet 3:18 Geestelikevolwassenheid is ‘n selfopgelegdekruiswatjydra Baiemensenoemhulle self christeneomdathulle in ‘n christelikehuisgebore is en grootgewordhet of selfsomdathulledeel is van ‘n christelikebeskawing . Desnieteenstaandehethullenognooit tot volleoorgaweaan Jesus Christusgekomnie . Ware christenskap begin […]
Waarom Sending ? 2 Kor. 5:14 .. Die liefde van Christus dwing my… Alle gelowiges word , of behoort gedwing , of soos die 1953 Bybel vertaling dit stel ‘gedring’ te word deur die liefde van Christus om Hom te dien van die dag wat ons tot bekering kom tot ons eendag sterwe. […]
“Should a Christian celebrate Hanukkah (Christmaskah)?”……Answer: Chanukkah (or Hanukkah) is the Jewish Festival of Dedication, also known as the “Festival of Lights.” It is an eight-day festival beginning on the 25th day of the Jewish month of Kislev, which typically falls in November or December on our calendar. Although this Jewish festival in not mentioned […]
Stel myself voor Dankievir die geleentheid Isak – genoem – van julle Here op my hart gelê My vriend Chris Pitzer Dit is maklikvir my omtesê-dit is lekkerom christen tewees, jy sit nieheeldag in my rystoelnie ! Kan myself nie help nie Hoekommoesdit met my gebeur ? Wathetekgedoenomditteverdien ? Hoekommoetekdagvirdag so swaarkry ? Ouensek is […]
The Christian’s Secret Understanding the Spirit-filled life. Does living the Christian life seem impossible? Let me tell you a secret–it is impossible–on our own. Trying to live the Christian life by your own efforts is like a ship on dry land…just doesn’t work very well. For the ship to get anywhere, it needs to be […]
JESUS HET OPGESTAAN! “Hyhetopgestaan, Jesus hetopgestaan” weerklink die prediker se stem in die kerk . “Hyhetwaarlikopgestaan “ kom die triomfantlikePaasantwoord van die gemeentevoorhom. Olga kyknahaarouma , haargesig is volplooiemaarhaaroeglinster van blydskap , sy is so blydathaaroumagelukighier in die kerk is . Haarpensioengeldjies is maar min en sykryrerigswaar . Hulleverlaat die kerk met sygoueuie-vormigetoring en […]
Die doel van hierdie toetsies is TEMPERAMENTE Ons moet mekaar beter leer ken (Ek tree ‘n spesifieke manier op wanneer ek my in ‘n sekere situasie bevind, omdat julle my nie ken nie dink julle dat ek kil of ongevoelig is, maar eintlik is ek Choleries – ‘n onemosionele ekstrovert) Ons kan mekaar […]