Selgroep les. 1 7.5.2002
“Back slide” of omAftedwaal
Onsbevindons so baie male , naby God dansomsver van Homaf
Groot Evangeliste of Predikante dwaal af , Jimmy Swaggart ons vra dan die vraag ,”wie is volgende?” dan antwoord ons “nie ek nie!”
Onthou die Waarskuwing in 1Kor. 10:12 Spr. 16:18
Ons word vas gehoudeur die genade van God . Hykanditdoen .
Maar as onsdoelbewusSygenade en hulpwegwys – salonsval ! 2Tim1:12
1. Def. Van Afdwaal (Back slide)
BS. = Doelbewustelikwegdraai van God 1Kor 11:9
BS. = Omkoudte word en onsliefdevir God verloorOpen. 2:4
BS. = Omons rue tedraai op die eenvoudigheid (Simplicity) van die Evangelienareddingna die wet Gal.5:4
BS. = Eensonde (Troetelsonde) wat ‘n gelowige van God skeiJes. 59:2
Dws. BS. = Omkoudte word en belang in die Here teverloor
m.a.w. Verloor die lusvir :
Bybel lees, bid, kerk toe gaan, getuig. Onsdraaina die wereld toe
“If you feel far from God guess who moved?”
Om afte dwaal is ‘n geleidelike proses, niemand backslide skielik nie
Dit is gewoonlik klein goedjies wat ons lewens ondermyn.
2.Die storie van Lot se BS. Illistreer die sewe stappe afwaarts
Begeer Gen. 13:10 (ons haal ons oe van Jesus af.) Baie keer is dit so as ons iets aanlokliks sien dan dwaal ons oe van Jesus af.
Ons kies die middeweg of maklikeweg. Lot kies die vlaktebo die bergeGen.13:11 & 19:17. Onsmoetonsoe op slaan , hoogmikoegerig op Jesus. Heb. 12:1
Kompromiee. Lot hetsy tent opgeslaan in die rigting van Sodom Gen 13:12&13 Lot hetge – “compronise” hyhetgeblynaby die plek van sonde. Terwyl Abraham vooruitgegaan en vloreerhet op die berg met God. Vlugweg van sonde of begeertes2Tim.2:22 , moenienaby Sodom (sonde ) blynie
Gevangegeneemdeur die Vyand .Gen 14:11,12 (Polisiehond) as jynaby die sondeleefdanvang dirt jou . Die gerehbiliteerdealkaholis mot wegbly van die kroegaf .Die diefmoetwegbly van versoekingeaf. “ If you flirt with the world you will get burned “ . Gee sondejou pinkie en ditgrypjou hand , liggaam en siel.
Word deel van die wereld Lot het by die hek van Sodom gesitGen.19:1hy was ‘n lid van die Dorpsraadinvloedryk in die wereld – sondergeestelikerykdom .Gen.19:16 Lot was life virditwat God gehaathet – ditwatHy van plan was omtevernietig “ Is ons life versonde?”
Swakheid van ‘n misdadiger (neemmense met homsaam) Gen.19:8Sytweedogtershethyaan die sondeoorgegeekykookRom.14:7Hy was ‘n regtegrapmakerdaaromhetsyaanstaandeskoonseunshomniegeglonieGen. 19:14
Oormatigegebruik van alkaholGen. 19:33-38imoraliteit. Hy was life virsonde – alkahol lei tot losbandigheid. Maaronsmoet lot nieveroordeelnie2 Pet.2:6-8
3. Uiterlikeoorsake tot BS
(Society) SamelewingGen 19:26 Lot se vroukyknawatsybegeerhet – soutpilaar.
BegeertesGen. 13:10 Lot se begeertes – nie God se wilnie
Vrees .Mat 26:70:74Petrusverloon Jesus uitvreesvir die mense
HoogmoedSpr. 16:18
SelfsugSpr.14:14
AfgoderyEx 32:8Isrealhetgereeldweg van God naafgodegegaan
Ongehoorsaamheid1Sam. 15:11 Saul
Goudsilwer en klereAkanJosua 7:1-24
Liefdevir geldJudas Joh. 13:29
VreemdeVrouensNeh 13:26KoningSalomo
Magsambusie Simon Magus Hand 8:18Hywou die krag van die HG koop
Liefdevir die wereldDemas2Tim 4:10
4.Die ware oorsake van BS
Omnievoltehou met stiltetydnie (skeepaf) (“I lost out with God in my quiet time” )
GebedstydafskeepOnsmoet bid virkrag by God , omniete bid nie is ‘n form van trots Spr. 16:18. so dikwelsmisluk die ding watjougebedstydverhinder.
Bybellees of studie (afskeep) 2 Tim 2:15 ongehoorsaamheidteenoor God bring nagevolge.
Kerkbywoning (gemeenskapmet andergelowiges,selgroepens.) Heb 10:25
Ongehoorsaamheidaan die Heiligegees
WeieromtegetuigMat 10:33 , Rom 10:9
Omnie in die ligtewandelnie1Joh. 1:17 onsmoet die ligwat Jesus ons gee gehoorsaam en ditvolg.
5. Resultate van B.S (Gevolge)
Jy verloor krag, Vrede , Vreugde en Blydskap Norsheid en Klaerigheid neem jou pad oor.
Backslide lei tot terugslae en teleurstellings1 Kor 3:15
6. God se uitnodigingomterugtekom
God will nie he dat ons moet afdwaal nie , Hy will he dat ons moet terug kom na Hom toe. Jer.3:22
7. God se belofte van vergifnis .
Dit maak nie saak wat jy gedoen het nie , God sal jou vergewe as jy opreg om vergifnis vraHos 14:4 & 1 Joh. 1:9
8. Opsomming
May I exhort you in the name of the Lord and by His strength never to backslide Openb. 2:10
Die ware Christen haat dit om te Backslide Ps. 101:3 , Heb 12:2
Paulis se doelwit was Jesus Fill. 3:14
Vrae:
Wat is die ooreenkoms tussen Jer.3:22 en 1 Joh. 1:19 ?
Watter les leer ons uit Ps. 101:3 ?
Hoe kan Heb. 12:2 en Fill. 3:4 ons help om nie af tedwaal nie ?
Related