Dagga en die uitwerkingdaarvan
Daggarooklaatnormaalwegonuitwisbare bruin daggavlekke op die hande en vingersna . Brandendedaggarookhet ’n tipieseskerp, soetreukmaklikherkenbaar.Dieervaredaggarokersal die rook diepinasem en dan die asemetlikesekondes lank ophouommaksimaleabsorbering van die tetrahidrokannabinolteverseker.
Akutebedwelming (om stoned tewees ) veroorsaak ‘n gevoel van ontspanning en euforie . Die persoon se waarneming van tyd, afstand en van syeieliggaam word versteur.
Onbeheerbarelagluskomdikwelsvoor ( en kan tot ‘n aanhoudendegegiggel lei ). Die sintuie word versteur – intenserkleure, geraas, ligte en musiek word dikwelsbeskryf. Die aandagspanverkort en die gekoorineerdefynerbewegings word belemmer . Polsslag en bloeddrukverhoog. Die oogpupillevergrooteffens en die mond word baiedroog.
‘n Kenmerk is kongestie of stremming van die oe se bindvlieswat die oebloedbelopemaak .
In gevalle van kwaaibedwelmingkanakutehallusinasiesookvoorkom. Die denkprosesse word duidelikversteur en paranoiesedelusies (Waandenkbeelde of Vervolgingswaan ) kan lei tot ernstigeangs– en paniektoestande.
Vervolgingswaan. of Waandenkbeelde
Net sooshallusinasies is waandenkbeeldeookkenmerkend van skisofrenie. Waandenkbeelde van vervolging is die algemeenste . Die gevoeldatjydeurmagte van buitebeheer word , is algemeen. Hierdiemagtekanverskillendevormsaanneem.Ditkanwisselvanaf die polisie tot telepatie, X-strale en atoomkrag. Waandenkbeelde van grootheid en seksuelewaandenkbeeldevorm die tweedegrootstekategorie. Hierglohydathyalmagtig is , of dathybesonderryk, slim, sterk, ens,is. Seksuelewaandenkbeeldeweerneemdikwels die vormaan van ‘n skynswangerskap by vroue.
‘n Gevoel van depersonalisasiekomvoor– die gevoeldat dele van die hande, arms, bene of die kop niemeeraan die liggaamvasgeheg is nie.
Sterkbedwelming van hierdieaardkanakutedaggapsigose tot gevolg he, watdikwelsnieonderskeikan word van akuteskisofrenienie . Hierdietoestandvereisdat die persoongehospitaliseermoet word.
Gedurende die daggaroker se bedwelmingdoenhy/sybaiebeserings op weensversteuring en belemmering van die waarnemings– en oordeelsvermoe . Net so kan die hoe voorkoms van motorongelukke met motorfietse by jeugdigebestuurdersdikwelstoegeskryf word aan die misbruik van dagga.
‘n Verskynselwatbekendstaan as “omgekeerdetoleransie” word by daggarokerswaargeneem: die gereeldedaggarokerhetnaderhand minder dagga nodigomdieselfdebedwlmende (high) effekteverkry. Hierdie “omgekeerdetoleransie” kan of veroorsaak word deur ‘n mate van “sielkundigeafwagting “, of deur die biochemiesefeitdat THK in vet oplosbaar is. Laasgenoemde lei tot die opbou van ‘n “daggabereplek” of reservoir in die vetweefsel van die liggaam, watslegs ‘n hervullingnodighetvir die gewensteeffek.
Dagga het ‘n kragtigesielkundigeuitwerking en baiejongmense van allebevolkingsgroepevinddathullena’ ‘n ruk erg verslaaf is aan dagga. Na die inname van dagga gestaak is , ervaar die dagga-afhanklikeveskillende grade van onttrekking. Rusteloosheid, angstigheid, slaaploosheid, hoofpyne en maagkrampe is algemeneontrekkingsimptome.
Chroniesedaggamisbruik lei tot algemeneagteruitgang van die fisiese, psigiese en sosialewelstand van ‘n persoon .
Daar is ‘n opvallendetraak-my-nie-agtigehouding,’ngebrekaanbelangstelling en sosialevervreemdingaanwesig by diegenewat dagga misbruik .’n Gebrekaandoelgerigdheid en dryfkrag lei tot staking van studies en tot werkloosheid. Die lewenswyse van personewat dagga misbruik , word sosiaalonaanvaarbaar en oneerlikemetodesom ‘n inkomsteteverseker, is algemeen – diefstal , prostitusie en handle dryf met dwelmmiddels (pushing) .
Anderskadelikeeffekte van chroniesedaggamisbruik is :
In SuidAfrika word dagga dikwels met gewonetabakgemengomnieuitgevangte word nie , of met Mandrax (“WitPyp”)