|
Web-Tuiste
|
Wie is Jesus?
|
Die JESUS Film
|
Die Vier Geestelike Wette
|
Gees-vervulde Lewe
|
Geleenthede
|
Hulpmiddels
|
Openbaring 3:20…“Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek by hom ingaan en saam met hom die feesmaal hou, en hy saam met My.”…Hoe om te weet dat Christus in jou lewe is Noudat jy Christus aangeneem het………Hebre├½rs 13:5…“Hou julle lewe vry van geldgierigheid; wees tevrede met wat julle het. God self het ges├¬: Ek sal jou nooit verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie.”…terug………Johannes 14:21…“Wie my opdragte het en dit uitvoer – dit is hy wat My liefhet. En wie My liefhet, h├│m sal my Vader liefh├¬, en Ek sal hom ook liefh├¬ en My aan hom openbaar.”…Moenie op gevoelens staatmaak nie Voorstelle vir Christelike groei Hoe om te weet dat jy gevul is met die Heilige Gees
…Kolosense 1:27…“God het besluit om aan hulle bekend te maak hoe se├½nryk en heerlik hierdie geheimenis vir die nasies is. Die inhoud daarvan is: Christus is in julle, Hy is julle hoop op die heerlikheid.”…terug………Kolosense 1:14…“Deur die Seun het ons die verlossing verkry, die vergewing van ons sondes.”…terug
…Johannes 1:12…“Maar aan almal wat Hom aangeneem het, di├® wat in Hom glo, het Hy die reg gegee om kinders van God te word.”…Noudat jy Christus aangeneem het Geesvervulde lewe
…Johannes 5:24…“Dit verseker Ek julle: Wie luister na wat Ek s├¬, en in Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe. Hy word nie veroordeel nie, maar het reeds uit die dood na die lewe oorgegaan.”…terug
…Johannes 10:10…(Jesus s├¬)”…Ek het gekom sodat hulle die lewe kan h├¬, en dit in oorvloed.”…terug
…2 Korinti├½rs 5:17…“Iemand wat aan Christus behoort, is ‘n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom.”…terug
…1 Tessalonisense 5:18…“Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.”…terug
…Johannes 15:7…“As julle in My bly en my woorde in julle, vra dan net wat julle wil h├¬, en julle sal dit kry.”…terug
…Handelinge 17:11…“Die mense daar was ontvankliker as di├® in Tessalonika. Hulle het met groot belangstelling na die woord geluister en elke dag die Skrif ondersoek om te sien of dit is soos Paulus s├¬.”…terug
…Matteus 4:19…“Hy s├¬ toe vir hulle: Kom hier! Kom saam met My, en Ek sal julle vissers van mense maak.”…terug
…Johannes 15:8…“My Vader word juis daardeur verheerlik dat julle baie vrugte dra en my dissipels is.”…terug
…1 Petrus 5:7…“Werp al julle bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir julle.”…terug
…Galasi├½rs 5:16-17…“Wat ek bedoel, is d├¡t: Laat julle lewe steeds deur die Gees van God beheers word, dan sal julle nooit swig voor begeertes van julle sondige natuur nie. Wat ons sondige natuur begeer, is in stryd met wat die Gees wil, en wat die Gees wil, is in stryd met wat ons sondige natuur begeer. Hierdie twee staan lynreg teenoor mekaar, en daarom kan julle nie doen wat julle graag wil nie.”…terug
…Handelinge 1:8…“Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die w├¬reld.”…Voorstelle vir Christelike groei Die Vleeslike mens
…Romeine 5:8-10…“…en die hoop beskaam nie, want God het sy liefde in ons harte uitgestort deur die Heilige Gees wat Hy aan ons gegee het. Toe ons nog magteloos was, het Christus immers reeds op die bestemde tyd vir goddeloses gesterwe. ‘n Mens gee tog nie sommer jou lewe prys nie, selfs nie vir ‘n regverdige nie. Ja tog, vir ‘n goeie mens sal iemand miskien nog die moed h├¬ om te sterwe. Maar God bewys sy liefde vir ons juis hierin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sonddaars was.”…terug
…Hebre├½rs 10:1-25…“Die wet van Moses is slegs ‘n skadubeeld van die weldade wat sou kom, nie ‘n werklike beeld daarvan nie. Voortdurend, jaar na jaar, word dieselfde offers gebring, en tog kan die wet di├® wat die offers bring, nooit volkome van sonde vry maak nie. As di├® wat offers bring, eens en vir altyd gereinig en nie meer van sondes bewus was nie, sou hulle immers opgehou het om offers te bring. Maar nou herinner die offers juis jaar na jaar aan die sondes, omdat die bloed van bulle en bokke onmoontlik die sondes kan wegneem. Daarom s├¬ Christus met sy koms in die w├¬reld: Dit is nie diereoffer en graanoffer wat U wou h├¬ nie, maar die liggaam wat U My gegee het. Brandoffers en sondeoffers het U nie behaag nie! Toe het Ek ges├¬: Kyk, Ek het gekom, o God om u wil te doen. In die boekrol is dit van My geskrywe. Eers s├¬ Hy: Diereoffers en graanoffers, brandoffers en sondeoffers wou U nie h├¬ nie en het U nie behaag nie, hoewel hierdie offers deur die wet voorgeskryf word. Daarna s├¬ Hy: Kyk, Ek het gekom om u wil te doen. Hy skaf dus die eerste offers af om ‘n ander offer in die plek daarvan te stel. Omdat God dit so wou, is ons vir Hom afgesonder deurdat Jesus Christus sy liggaam as offer gebring het, eens en vir altyd. Verder, elke priester staan dag vir dag sy diens en verrig, en bring elke keer weer dieselfde offers, wat tog nooit die sondes kan wegneem nie. Maar Jesus Christus het ├®├®n offer vir die sondes gebring en vir altyd aan die regerhand van God gaan sit. Nou wag Hy daar totdat sy vyande aan Hom onderwerp is. Deur die ├®├®n offer het Hy di├® wat vir God afgesonder word, vir altyd volkome van sonde vry gemaak. Ook die Heilige Gees betuig dit aan ons. Eers s├¬ Hy: Dit is die verbond wat Ek met hulle na daardie dae sal sluit, s├¬ die Here. Ek sal hulle my wette in die hart gee, in hulle verstand sal Ek dit skrywe. Dan s├¬ Hy verder: Aan hulle sondes en hulle oortredings sal Ek nooit meer dink nie. Waar die sondes vergewe is, is geen offer daarvoor meer nodig nie. Broers, ons het dus nou deur die bloed van Jesus vrye toegang tot die heiligdom, en dit op ‘n weg wat nuut is en na die lewe lei. Hierdie weg het Hy vir ons gebaan deur die voorhangsel heen, dit is deur sy liggaam. En terwyl ons Hom ook as groot priester oor die huis van God het, laat ons tot God nader met ‘n opregte hart en met volle geloofsekerheied. Ons harte is immers gereinig van ‘n skuldige gewete, en ons liggame is gewas met skoon water. Laat ons styf vashou aan die hoop wat ons bely, want God is getrou: Hy doen wat Hy beloof het. Laat ons ook na mekaar omsien deur mekaar aan te spoor tot liefde en goeie dade. Ons moenie van die samekomste van die gemeente af wegbly soos party se gewoonte is nie, maar mekaar eerder aanmoedig om daarheen te gaan, en dit des te meer namate julle die oordeelsdag sien naderkom.”…Die Vleeslike mens Geestelike asemhaling
…1 Johannes 1…“Van die begin af was Hy daar. Ons het Hom self gehoor; ons het Hom met ons eie o├½ gesien; ja, ons het Hom gesien en met ons hande aan Hom geraak. Hy is die Woord, die Lewe. Die Lewe het gekom; ons het Hom gesien en is getuie daarvan, en ons verkondig aan julle die Ewige Lewe wat by die Vader was en aan ons geopenbaar is. Hom wat ons gesien en gehoor het, verkondig ons aan j├║lle, sodat julle aan ons gemeenskap deel kan h├¬. En die gemeenskap waaraan ons deel het, is di├® met die Vader en met sy Seun, Jesus Christus. Dit skryf ons sodat ons blydsap volkome kan wees. Dit is nou die boodskap wat ons by Hom gehoor het en aan julle verkondig: God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. As ons beweer dat ons aan Hom deel het, en ons lewe in die duisternis, lieg ons en handel ons nie volgens die waarheid nie. Maar as ons in die lig lewe soos Hy in die lig is, het ons met mekaar deel aan dieselfde gemeenskap en reinig die bloed van Jesus, sy Seun, ons van elke sonde. As ons beweer dat ons nie sonde het nie, bedrieg ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid. As ons beweer dat ons nie gesondig het nie, maak ons Hom tot leuenaar en is sy woord nie in ons nie.”…terug
…1 Johannes 2:1-3…Dit skrywe ek aan julle, my liewe kinders, dat julle nie moet sondig nie. En as een van ons sondig – ons het Jesus Christus, die regverdige, as ons voorspraak by die Vader. Hy is die versoening vir ons sondes; en nie net vir ├│ns sondes nie, maar ook vir di├® van die hele w├¬reld. As ons die gebooie van God gehoorsaam, weet ons daaraan dat ons Hom ken.”…terug
…2 Petrus 1:9…“Iemand wat hierdie dinge nie sy eie gemaak het nie, is kortsigtig; nog erger, hy is blind en het vergeet dat hy van sy vroe├½re sondes gereinig is.”…terug
…1 Korinti├½rs 3:1-3…“Broers, ek kon met julle nie praat soos met mense wat hulle deur die Gees van God laat lei nie; ek moes praat soos met w├¬reldse mense, soos met kindertjies in die geloof in Christus. Ek het julle met melk gevoed, nie met vaste kos nie, want julle kon dit nog nie verteer nie. En julle kan dit ook nou nog nie verteer nie, want julle is nog w├¬reldse mense. Daar kom jaloesie en twis onder julle voor. Is dit nie omdat julle nog w├¬relds is en julle w├¬relds gedra nie?”…terug
…Romeine 7:15-24…“Ek begryp self nie wat ek doen nie, want wat ek wil doen, dit doen ek nie, maar wat ek haat, juis dit doen ek. Dat ek nie wil doen wat ek doen nie, beteken dat ek toegee dat die wet goed is. Maar nou is dit nie meer ek wat dit doen nie, maar die sonde wat in my woon. Ek weet immers dat die goeie nie in my woon nie, nie in my sondige aard nie. Daar is by my wel die wil om die goeie te doen, maar ek doen dit nie. Die goeie wat ek wil doen doen ek nie, maar die slegte wat ek nie wil doen nie, dit doen ek. En as ek nou doen wat ek nie wil doen nie, dan is dit nie meer ek wat dit doen nie, maar die sondige wat in my woon. So vind ek dan hierdie wet in my: ek wil die goeie doen, maar al wat ek doen, is die slegte. Diep in my wese vind ek vreugde in die wet van God, maar ek vind in my doen en late ‘n ander wet, wat stryd voer teen die wet van my gees. Dit maak my ‘n gevangene van die wet van die sonde wat in my doen en late aan die werk is. Ek, ellendige mens! Wie sal my van hierdie doodsbestaan verlos?”…terug
…Galasi├½rs 5:16-18…“Wat ek bedoel, is d├¡t: Laat julle lewe steeds deur die Gees van God beheers word, dan sal julle nooit swig voor begeertes van julle sondige natuur nie. Wat ons sondige natuur begeer, is in stryd met wat die Gees wil, en wat die Gees wil, is in stryd met wat ons sondige natuur begeer. Hierdie twee staan lynreg teenoor mekaar, en daarom kan julle nie doen wat julle graag wil nie. Maar as julle julle deur die Gees laat lei, staan julle nie meer onder die wet nie”…Die Vleeslike mens Om in die Gees te wandel
…1 Johannes 2:3…“As ons die gebooie van God gehoorsaam, weet ons daaraan dat ons Hom ken.”…terug
1 Johannes 3:6…“Iemand wat in Hom bly, hou nie aan met sondig nie; iemand wat aanhou sondig, het Hom nie gesien nie en ken Hom nie.”…terug
…1 Johannes 3:9…“Iemand wat ‘n kind van God is, doen nie meer sonde nie, omdat die Gees van God in hom bly; en hy kan nie meer sondig nie, omdat hy ‘n kind van God is.”…terug
…Efesi├½rs 5:5…“Dit moet julle goed besef: iemand wat ontug pleeg, onsedelik lewe of ‘n gierigaard is – want gierigheid is afgodery – het nie deel aan die koninkryk van Christus en van God nie.”…terug
…Johannes 15…“Ek is die ware wingerdstok en my Vader is die boer. Elke loot aan My wat nie vrugte dra nie, sny Hy af; maar elkeen wat vrugte dra, snoei Hy reg, sodat dit nog meer vrugte kan dra. Julle is alreeds reg gesnoei deur die woorde wat Ek vir julle ges├¬ het. Julle moet in My bly en Ek in julle. ‘n Loot kan nie uit sy eie vrugte dra as hy nie aan die wingerdstok bly nie; en so julle ook nie as julle nie in My bly nie. Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie. As iemand nie in My bly nie, word hy weggegooi soos ‘n loot en hy verdroog. Die mense maak sulke lote bymekaar en gooi dit in die vuur, en dit verbrand. As julle in My bly en my woorde in julle, vra dan net wat julle wil h├¬, en julle sal dit kry. My Vader word juis daardeur verheerlik dat julle baie vrugte dra en my dissipels is. Soos die Vader My liefhet, het Ek julle lief. Julle moet in my liefde bly. As julle my opdragte uitvoer, sal julle in my liefde bly, net soos Ek die opdragte van my Vader uitvoer en in sy liefde bly. Dit s├¬ Ek vir julle sodat my blydskap in julle kan wees en julle blydskap volkome kan wees. Dit is my opdrag: Julle moet mekaar liefh├¬ soos Ek julle liefhet. Niemand het groter liefde as dit nie: dat hy sy lewe vir sy vriende afl├¬. Julle is my vriende as julle doen wat Ek julle beveel. Ek noem julle nie meer ondergeskiktes nie, want ‘n ondergeskikte weet nie wat sy baas doen nie. Nee, Ek noem julle vriende, omdat Ek alles wat Ek van my Vader gehoor het, aan julle bekend gemaak het. Julle het My nie uitgekies nie, maar Ek het julle uitgekies en julle aangestel om uit te gaan en vrugte te dra, vrugte wat sal hou. So sal die Vader aan julle gee wat julle ook al in my Naam vra. Dit beveel Ek julle: Julle moet mekaar liefh├¬! As die w├¬reld julle haat, onthou: Hy het My voor julle gehaat. As julle aan die w├¬reld behoort het, sou die w├¬reld julle sa sy eiendom liefgehad het. Omdat julle egter nie aan die w├¬reld behoort nie, maar Ek julle uit die w├¬reld uitgekies het, daarom haat die w├¬reld julle. Onthou wat Ek vir julle ges├¬ het: ‘n Slaaf is nie belangriker as sy eienaar nie. As hulle My vervolg het, sal hulle julle ook vervolg. As hulle my woorde ter harte geneem het, sal hulle julle s’n ook ter harte neem. Maar hulle sal dit alles aan julle doen omdat julle my Naam bely en hulle Hom nie ken wat My gestuur het nie. As Ek nie gekom en met hulle gepraat het nie, sou hulle nie skuldig gewees het nie; maar nou het hulle geen verskoning vir hulle sonde nie. Wie My haat, haat ook my Vader. As Ek nie by hulle die werke gedoen het wat niemand anders gedoen het nie, sou hulle nie skuldig gewees het nie; maar nou sien hulle dit, en tog haat hulle My en my Vader. Maar die woorde wat in die Skrif geskrywe staan, moet vervul word; Hulle het My sonder rede gehaat. Wanneer die Voorspraak kom wat Ek vir julle van die Vader af sal stuur, die Gees van die waarheid, wat van die Vader uitgaan, sal Hy oor My getuig. En julle moet getuig, want julle is van die begin af by My.”…terug
…Johannes 3:1-8…“Daar was ‘n man met die naam Nikodemus. Hy het aan die party van die Farise├½rs behoort en was ‘n lid van die Joodse Raad. Een nag het hy na Jesus toe gekom en vir Hom ges├¬: Rabbi, ons weet dat u ‘n leermeester is wat van God af gekom het, want niemand kan hierdie wondertekens doen wat u doen, as God nie by hom is nie. Daarop s├¬ Jesus vir hom: Dit verseker Ek jou: As iemand nie opnuut gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie. Nikodemus vra Hom toe: Hoe kan ‘n mens gebore word as hy al ‘n ou man is? Hy kan tog nie ‘n tweede keer in sy moeder se skoot kom en gebore word nie? Jesus het geantwoord: Dit verseker Ek jou: As iemand nie uit water en Gees gebore word nie, kan hy nie in die koninkryk van God kom nie. Wat uit die mens gebore is, is mens; en wat uit die Gees gebore is, is gees. Moenie verbaas wees dat Ek vir jou ges├¬ het: Julle moet opnuut gebore word nie. Die wind waai waar hy wil. Jy hoor sy geluid, maar jy weet nie waar hy vandaan kom en waar hy heen gaan nie. So gebeur dit met elkeen wat uit die Gees gebore is.”…Geesvervulde lewe Om Wedergeboorte te ervaar
…Kolosense 2:9…“In Hom is die volle wese van God beliggaam.”…terug
…Kolosense 2:10…“…en in verbondenheid met Hom deel julle in sy volheid. Hy is die hoof oor al die bose magte.”…terug
…Johannes 14:16-17…“Ek sal die Vader vra, en Hy sal vir julle ‘n ander Voorspraak stuur om vir ewig by julle te wees, naamlik die Gees van die waarheid. Die w├¬reld kan Hom nie ontvang nie omdat hulle Hom nie sien en Hom nie en ken nie. Maar julle ken Hom, omdat Hy by julle bly en in julle sal wees.”…terug
…Johannes 7:37-39…“Op die laaste dag, die groot dag van die huttefees, het Jesus daar gestaan en uitgeroep: As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink! Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif s├¬: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei. Hiermee het Hy na die Gees verwys, want die mense wat tot geloof in Hom kom, sou die Gees ontvang. Die Gees was nog nie uitgestort nie, omdat Jesus toe nog nie verheerlik was nie.”…Geesvervulde lewe Gevul deur die die Heilige Gees
…Johannes 16:1-15…“Hierdie dinge s├¬ Ek vir julle sodat julle nie afvallig word nie. Die mense sal julle uit die sinagoges ban. Daar kom selfs ‘n tyd dat elkeen wat een van julle doodmaak, sal dink dat hy ‘n diens aan God bewys. En dit sal hulle doen, omdat hulle die Vader nie ken nie en My ook nie. Maar Ek s├¬ dit nou vir julle, sodat wanneer die tyd daarvoor aanbreek, julle daaraan moet dink dat Ek dit vir julle ges├¬ het. Ek het dit egter nie van die begin af vir julle ges├¬ nie, omdat Ek nog by julle was. Nou gaan Ek na Hom toe wat My gestuur het, en tog vra niemand van julle vir My: Waar gaan U heen? nie. Maar omdat Ek dit vir julle s├¬, is julle harte vol droefheid. Tog s├¬ Ek vir julle die waarheid: Dit is tot julle voordeel dat Ek weggaan, want as Ek nie weggaan nie, sal die Voorspraak, die Heilige Gees, nie na julle toe kom nie; maar as Ek gaan, sal Ek Hom na julle toe stuur. En wanneer Hy kom, sal Hy bewys dat die w├¬reld skuldig is aan sonde, en dat die reg aan my kant is, en dat die oordeel al gekom het. Die w├¬reld is skuldig aan sonde, want die w├¬reld glo nie in My nie; die reg is aan my kant, want Ek gaan na die Vader toe, en julle sal My nie meer sien nie; die oordeel het al gekom, want die owerste van hierdie w├¬reld, die Satan, is klaar veroordeel. Ek het nog baie dinge om vir julle te s├¬, maar julle sal dit nie nou kan begryp nie. Wanneer Hy kom, die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die hele waarheid lei. Wat Hy sal s├¬, sal nie van Homself kom nie: Hy sal net s├¬ wat Hy hoor, en Hy sal die dinge wat gaan kom, aan julle verkondig. Hy sal My verheerlik, want wat Hy van My ontvang, sal Hy aan julle verkondig. Alles wat aan die Vader behoort behoort ook aan My; daarom dat Ek ges├¬ het: Wat Hy van My ontvang, sal Hy aan julle verkondig.”…terug……Handelinge 1:1-9…“My eerste boek, Teofilus, het ek geskrywe oor alles wat Jesus gedoen en geleer het, van die begin af tot op die dag van sy hemelvaart. Voordat Hy in die hemel opgeneem is, het Hy deur die Heilige Gees bevele gegee aan die manne wat Hy as apostels uitgekies het. N├í sy dood het Hy aan hulle met baie onbetwisbare bewyse ook getoon dat Hy lewe. In die loop van veertig dae het Hy by verskeie geleenthede aan hulle verskyn en met hulle oor die dinge van die koninkryk van God gepraat. Terwyl Hy ‘n keer saam met hulle aan tafel was, het Hy hulle beveel: Moenie van Jerusalem af weggaan nie, maar bly wag op die gawe wat die Vader belowe het, soos julle van My gehoor het. Johannes het wel met water gedoop, maar julle sal binne ‘n paar dae met die Heilige Gees gedoop word. Toe hulle ‘n keer weer bymekaar was, het hulle vir Jesus gevra: Here, is dit nou die tyd dat U die koninkryk vir Israel weer gaan oprig? Hy het hulle geantwoord: Dit is nie vir julle om die tyd en omstandigheid te weet wat die Vader in sy eie mag bepaal het nie. Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die w├¬reld. Nadat Hy dit ges├¬ het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien, en ‘n wolk het Hom weggeneem, sodat hulle Hom nie langer kon sien nie.”…terug
…Matteus 5:6…“Gese├½nd is di├® wat honger en dors na wat reg is, want hulle sal versadig word.”…terug………Kolossense 2:13-15…“Julle was dood deurdat julle gesondig het en deurdat julle sondige natuur nog nie weggeneem was nie. God het julle egter saam met Christus lewend gemaak deurdat Hy ons al ons sondes vergewe het. Hy het die skuldbewys met sy eise teen ons tot niet gemaak. Deur dit aan die kruis te spyker, het Hy dit vir goed weggeneem. Hy het die bose magte ontwapen en hulle in die openbaar vertoon deur hulle as gevangenes in die triomftog van Christus mee te voer.”…terug………Hebre├½rs 10:1-17…“Die wet van Moses is slegs ‘n skadubeeld van die weldade wat sou kom, nie ‘n werklike beeld daarvan nie. Voortdurend, jaar na jaar, word dieselfde offers gebring, en tog kan die wet di├® wat die offers bring, nooit volkome van sonde vry maak nie. As di├® wat offers bring, eens en vir altyd gereinig en nie meer van sondes bewus was nie, sou hulle immers opgehou het om offers te bring. Maar nou herinner die offers juis jaar na jaar aan die sondes, omdat die bloed van bulle en bokke onmoontlik die sondes kan wegneem. Daarom s├¬ Christus met sy koms in die w├¬reld: Dit is nie diereoffer en graanoffer wat U wou h├¬ nie, maar die liggaam wat U My gegee het. Brandoffers en sondeoffers het U nie behaag nie! Toe het Ek ges├¬: Kyk, Ek het gekom, o God om u wil te doen. In die boekrol is dit van My geskrywe. Eers s├¬ Hy: Diereoffers en graanoffers, brandoffers en sondeoffers wou U nie h├¬ nie en het U nie behaag nie, hoewel hierdie offers deur die wet voorgeskryf word. Daarna s├¬ Hy: Kyk, Ek het gekom om u wil te doen. Hy skaf dus die eerste offers af om ‘n ander offer in die plek daarvan te stel. Omdat God dit so wou, is ons vir Hom afgesonder deurdat Jesus Christus sy liggaam as offer gebring het, eens en vir altyd. Verder, elke priester staan dag vir dag sy diens en verrig, en bring elke keer weer dieselfde offers, wat tog nooit die sondes kan wegneem nie. Maar Jesus Christus het ├®├®n offer vir die sondes gebring en vir altyd aan die regterhand van God gaan sit. Nou wag Hy daar totdat sy vyande aan Hom onderwerp is. Deur die ├®├®n offer het Hy di├® wat vir God afgesonder word, vir altyd volkome van sonde vrygemaak. Ook die Heilige Gees betuig dit aan ons. Eers s├¬ Hy: Dit is die verbond wat Ek met hulle na daardie dae sal sluit, s├¬ die Here. Ek sal hulle my wette in die hart gee, in hulle verstand sal Ek dit skrywe. Dan s├¬ Hy verder: Aan hulle sondes en hulle oortredings sal Ek nooit meer dink nie.”…terug………Romeine 12:1-2…“En nou doen ek ‘n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van God: Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen. Julle moet nie aan hierdie sondige w├¬reld gelykraak nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is.”…terug……Hebre├½rs 11:6…“As mens nie glo nie, is dit onmoontlik om te doen wat God wil. Wie tot God nader, moet glo dat Hy bestaan en dat Hy di├® wat Hom soek, beloon.”…terug……Romeine 14:22-23…“Laat jou oortuiging hieroor ‘n saak tussen jou en God wees. Gelukkig is die man wat hom nie hoef te verwyt oor wat hy hom veroorloof nie. As iemand egter twyfel en tog eet, is hy klaar veroordeel omdat hy dit nie uit geloofsoortuiging doen nie. En enigiets wat ‘n mens nie uit geloofsoortuiging doen nie, is sonde.”…terug……Galasi├½rs 5:22-23…“Die vrug van die Gees daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing. Teen sulke dinge het die wet niks nie.”…terug………Romeine 12:2…“Julle moet nie aan hierdie sondige w├¬reld gelykraak nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is.”…terug………2 Korinti├½rs 3:18…“Ons almal weerspie├½l die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is.”…terug………1 Johannes 2:15-17…“Moenie die sondige w├¬reld en die dinge van die w├¬reld liefh├¬ nie. As iemand die w├¬reld liefhet, is die Vader se liefde nie in hom nie. Die w├¬reldse dinge – alles wat die sondige mens begeer, alles wat sy o├½ sien en begeer, al sy gesteldheid op besit – kom nie van die Vader nie, maar uit die w├¬reld. En die w├¬reld met sy verleidelike dinge gaan verby, maar wie die wil van God doen, bly ewig lewe.”…terug……1 Petrus 5:7-9…“Werp al julle bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir julle. Wees nugter, wees wakker! Julle vyand, die duiwel, loop rond soos ‘n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind. Bly standvastig in die geloof en staan hom te├½. En moenie vergeet nie: dwarsdeur die w├¬reld moet julle medegelowiges dieselfde soort lyding verduur.”…terug………Efesi├½rs 6:10-13…“Verder nog dit: Soek julle krag in die Here en in sy groot mag. Trek die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle op julle pos kan bly ondanks die listige aanslae van die duiwel. Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die bose magte van hierdie sondige w├¬reld, teen die bose geeste in die lug. Trek daarom die wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en, nadat julle die stryd tot die einde toe gevoer het, nog op julle pos kan bly staan.”…terug……1 Korinti├½rs 10:13…“Geen versoeking wat meer is as wat ‘n mens kan weerstaan, het julle oorval nie. God is getrou. Hy sal nie toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; as die versoeking kom, sal Hy ook die uitkoms gee, sodat julle dit kan weerstaan.”…terug……Filippense 4:13…“Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.”…terug………Efesi├½rs 1:19-23…“…en hoe geweldig groot sy krag is wat Hy uitoefen in ons wat glo. Dit is dieselfde kragtige werking van sy mag wat Hy uitgeoefen het toe Hy Christus uit die dood opgewek en Hom in die hemel aan sy regterhand laat sit het: hoog bo alle bose magte en enige ander vorm van gesag waarvan daar sprake mag wees, nie net in hierdie bedeling nie, maar ook in die bedeling wat kom. Aan Hom het God alles onderwerp, Hom bo alles verhef en Hom aangestel as hoof van die kerk. Die kerk is sy liggaam, die volheid van Hom wat alles in almal vervul.”…terug……2 Timoteus 1:7…“Die Gees wat God gegee het, maak ons immers nie lafhartig nie, maar vul ons met krag en liefde en selfbeheersing.”…terug……Romeine 6:1-16…“Wat moet ons nou hiervan s├¬? Moet ons aanhou sonde doen sodat die genade kan toeneem? Beslis nie. Hoe kan ons wat dood is vir die sonde, nog daarin voortlewe? Of weet julle nie dat ons almal wat in Christus Jesus gedoop is, in sy dood gedoop is nie? Deur die doop is ons immers saam met Hom in sy dood begrawe, sodat, soos Christus deur die heerlike magsdaad van die Vader uit die dood opgewek is, ons ook so ‘n nuwe lewe kan lei. Aangesien ons met Hom een geword het in sy dood, sal ons sekerlik ook met Hom een wees in sy opstanding. Ons weet tog dat die sondige mens wat ons was, saam met Christus gekruisig is sodat ons sondige bestaan be├½indig kon word. Ons is dus nie langer slawe van die sonde nie. Iemand wat gesterf het, is immers vry van die mag van die sonde. Ons het saam met Christus gesterwe; daarom glo ons dat ons ook saam met Hom sal lewe. Ons weet dat Christus wat uit die dood opgewek is, nie weer kan sterwe nie; die dood het nie meer mag oor Hom nie. Hy het gesterwe en is eens en vir altyd vir die sonde dood. Nou lewe Hy, en Hy lewe vir God. Julle moet dus altyd onthou dat ook j├║lle vir die sonde dood is maar vir God lewe, omdat julle een is met Christus Jesus. Moet dan nie toelaat dat die sonde nog langer oor julle heerskappy voer en julle die begeertes van julle sterflike aardse bestaan laat gehoorsaam nie. Julle moet geen deel van julle liggame in diens van die sonde stel as ‘n werktuig om goddeloosheid te bedrywe nie. Nee, stel julle in diens van God as mense wat dood was maar lewend gemaak is, en stel elke deel van julle liggame indiens van God as werktuig om te doen wat God wil. Die sonde moet nie meer baas wees oor julle nie, want julle staan nie onder die wet van Moses nie, maar onder die genade. Wat beteken dit? Kan ons nou maar sonde doen omdat ons nie onder die wet van Moses staan nie maar onder die genade? Beslis nie. Julle weet tog: as julle julle aan iemand onderwerp om hom as slawe te gehoorsaam, is julle die slawe van di├® een aan wie julle gehoorsaam is. As dit die sonde is, beteken dit vir julle die dood; as dit gehoorsaamheid aan God is, beteken dit vryspraak en lewe.”…terug……1 Johannes 1:9…“Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid.”…terug………Efesi├½rs 5:18…“Moet julle nie aan drank te buite gaan nie; daarmee gaan losbandigheid gepaard. Nee, laat die Gees julle vervul…”…terug………1 Johannes 5:14-15…“En nou kan ons met vrymoedigheid na God gaan, omdat Hy ons gebede verhoor as ons enigiets volgens sy wil vra. En aangesien ons weet dat Hy ons gebede verhoor as ons iets s├│ vra, weet ons ook dat ons kry wat ons van Hom vra.”…terug………Lukas 18:31-33…“Jesus het die twaalf opsy geneem en vir hulle ges├¬: Kyk, ons gaan nou Jerusalem toe, en alles wat die profete oor die Seun van die mens geskryf het, sal daar bewaarheid word. Hy sal uitgelewer word aan die heidene; Hy sal bespot en beledig word; hulle sal op Hom spoeg, Hom gesel en Hom daarna doodmaak. En op die derde dag sal Hy uit die dood opstaan.”…terug………1 Johannes 1:1…“Van die begin af was Hy daar. Ons het Hom self gehoor; ons het Hom met ons eie o├½ gesien; ja, ons het Hom gesien en met ons hande aan Hom geraak. Hy is die Woord, die Lewe.”…terug………Handelinge 2:14-36…“Toe staan Petrus saam met die elf ander apostels op en onder leiding van Heilige Gees spreek hy die mense toe: Jode en julle almal wat in Jerusalem woon, ek moet vir julle verduidelik wat gebeur het. Luister na wat ek gaan s├¬: Hierdie mense is nie dronk soos julle dink nie, want dit is nog maar nege-uur in die m├┤re. Nee, hier gebeur wat God deur die profeet Jo├½l ges├¬ het: S├│ sal dit in die laaste dae wees, s├¬ God: Ek sal my Gees uitstort op alle mense: julle seuns en julle dogters sal as profete optree; julle jongmense sal gesigte sien; julle oumense sal drome droom. Ja, op my dienaars en my dienaresse sal Ek in daardie dae my Gees uitstort, en hulle sal as profete optree. Ek sal tekens bo in die lug en wonders onder op die aarde gee: bloed en vuur en rookwolke. Die son sal pikdonker word en die maan bloedrooi voordat die groot en glorieryke dag van die Here kom. So sal dit dan wees: elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word. Israeliete, luister na hierdie woorde! God het Jesus van Nasaret aan julle bekend gestel deur die kragtige dade, die wonders en die tekens wat God Hom by julle laat doen het. Daarvan weet julle self. God het besluit en dit vooruit te bepaal om Hom aan julle uit te lewer, en julle het Hom deur heidene aan die kruis laat spyker en Hom doodgemaak. Maar God het Hom van die smarte van die dood laat opstaan. Dit was immers vir die dood onmoontlik om Hom gevange te hou. Van Hom s├¬ Dawid: Ek het die Here altyd voor o├½. Hy is aan my regterhand; ek sal nie wankel nie. Daarom is my hart bly en my tong jubel, ja meer, ek het die verwagting dat my liggaam sal lewe, want U sal my nie aan die doderyk oorlaat nie; U sal nie toelaat dat u troue dienaar vergaan nie. U het my die paaie van die lewe geleer; u teenwoordigheid sal my met vreugde vul. Broers, wat ons voorvader Dawid betref, moet ek dit vir julle duidelik stel: Hy het gesterwe en is begrawe, en sy graf is nou nog hier by ons. Maar hy was ‘n profeet en hy het geweet dat God met ‘n eed aan hom belowe het dat een van sy nakomelinge op sy troon sou sit. Daarom het hy die opstanding van die Christus vooruit gesien en ges├¬: Hy is nie aan die doderyk oorgelaat nie, en sy liggaam het nie vergaan nie. God het hierdie Jesus uit die dood laat opstaan; daarvan is ons almal getuies. Hy is verhoog aan die regterhand van God en Hy het die Heilige Gees wat belowe is, van die Vader ontvang en uitgestort. Dit is wat julle nou sien en hoor. Dawid het nie na die hemel toe opgevaar nie, en tog s├¬ hy: Die Here het vir my Here ges├¬: Sit aan my regterhand totdat Ek jou vyande aan jou onderwerp het. Die hele Israel moet nou vas en seker weet: God het hierdie Jesus, wat julle gekruisig het, Here en Christus gemaak!”…terug………Lukas 24:1-11…“Die Sondagm├┤re baie vroeg het die vroue na die graf gegaan met die reukolie wat hulle reggemaak het. Daar kry hulle die klip weggerol van die ingang van die graf af; en toe hulle ingaan, het hulle nie die liggaam van die Here Jesus gekry nie. Hulle het nie geweet wat om daarvan te dink nie. Meteens staan daar by hulle twee manne met blink klere aan. Die vroue het groot geskrik en met hulle gesig na die grond toe gebuig. Toe s├¬ die manne vir hulle: Waarom soek julle die Lewende by die dooies? Hy is nie hier nie. Hy is uit die dood opgewek. Onthou hoe Hy met julle gepraat het toe Hy nog in Galilea was en ges├¬ het: Die Seun van die mens moet uitgelewer word in die hande van sondige mense, gekruisig word, en op die derde dag opstaan. Toe het hulle sy woorde onthou en van die graf af teruggegaan en al hierdie dinge vir die elf en al die ander vertel. Maar vir hulle het hierdie verhaal na onsin gelyk en hulle het die vroue nie geglo nie.”…terug…
Related