12th December 2016

Heilige Gees Sonde Teen Die

Sonde teen die Heilige Gees 20 Mei 2009

Ons kandie HG bedroef want Hy is ÔÇÿn persoon en ook sondig teen Hom waarvoor daar geen vergifnis voor is nie Mat.12:31,32, dit word ook genoem "die onvergeeflike sonde"

Daar is sewe sondes teen die Heilige Gees

1. Lasteringvan die HGdeur die aanname van mense wat die Heilige Gees bedroef

Lastering teen die HG. ioa.wanneer ons die werke van God aan die Satan toeskryf., soos in Mark.3:22-30 want Hy is daarop uit om God te verkleineer en Sy Goddelike eienskappe as minderwaardig af te maak. Ons bedroef en minag die HG.(Ef4:30)wanneer ons stellings maak wat die werk van God soos dit in die Skrif staan bewustelik of onbewustelik verkleineer, nie erkenning gee of onderwaardeer (ek het vir die gebrek aan ÔÇÿn beter word hierdie een gebruik om my punt te maak). Wanneer God of die Heilige Gees ligtelik opgeneem word, moontlik a.g.v van onkunde, gebrek aan kennis, ÔÇÿn eendimensioneleiening of net om Hom as vanselfsprekend te gebruik om ÔÇÿn punt te maak, dan gee ons God nie die volle eer wat Hom toekom nie. Ons moet waak daarteen dat ons nie die werk of status van die HG minag deur dat Hy nie die nodige erkenning, eerbied en respek van ons ontvang nie.

Ek se weer ons doen dit meestal onbewustelik sonder om te dink, dit is gewoonlikso subtiel dat ons dit self nie eers agter kom a.g.v van ons geestesoortuigings of sienings waaraan ons gewoond is nie. Iemand mag die skrif op,n letterlike wyse verstaan en dit aanhang , sou dit anders as mynewees, maar nie noodwendig verkeerd nie, dan moet ek sy siening respekteer en net die Skrif as waarheid aanvaar,Ons moet in liefde by die waarheid bly en so in alle opsigte groei na Christus toe.Ef.4:15, So sal ons uiteindelikalmal kom tot die werklike eenheid in ons geloof en in ons kennis van die Seun van God Ef.4:13. Ons almal wat geestelik volwasse is, moet hierdie gesindheid he. En as ons in enige opsig anders daaroor dink, sal God ook hierin aan ons die regte insig gee. Fil.3:15.

Elke bietjieerkenning watGod nie kry nie agv. aannames wat ons maakis minagting of laster en hoe meer ons in daardie strik val hoe meer juig die Satan.want ons besef nie altyd hoe almagtig, alwys, alomteenwoordig, alwetend, alsienend Sy geregtiheid strek nie en ons sit Hom in ÔÇÿn kassie wat ons pas. Dit is laster.

Gee eerder net die naakte feite deur, soos dit in die skrif voorkom, vir wat dit werd is, want wees versugtig ons verstaan die Goddelike Drie Eenheid reeds nie volledig nie en wat ons kennis van hierdiederde persoon betref, skiet on nog baie te kort. Daar het oor die eeue heen meer argumente oor die HG. ontstaan wat kerke uitmekaar geskeur het en Satan gebruik dit vandag nog baie suksesvol om christene van mekaar te vervreem.

Daar is nog ses ander sondes teen die Heilige Gees as jy belang stel.

Kom ons kyk net vlugtig na ÔÇÿn "onskuldige"aanname as voorbeeld,

Ek vra jou waar is Jesus nou?, jy antwoord "dat Jesus op die oomblik op die regterstoel langs God sit".

Ek se Hy is in my hart want dit is waar ek Hom ervaar,maar jy se volgens die Skrif sit Hy op die regterstoel aan die regterhand van God want dit is waar heen Hy gegaan het na Sy Hemelvaart. Dis korrek in status is dit waar Hy is

Hy is almagtig en ook alomteenwoordigHy kan wees waar Hy graag wil,maar die punt is jy het het dit gese en ontken dat Hy in my hart is.want op ander plekke in die Bybel staan daar dat dit is waar Hy is.

Ons is albei reg : Maar sonder dat jy dit besef het, het jy die almagtigheid van God onderwaardeerwant vir jou is Jesus op die troon en vir my is Hy in my hart, enook op meer plekke , maar Hy was vir daardie momentgeminag of nie erken nie, Satan glimlag solank ons Hom en Sy werke gering ag of nie erkenning gee nie. Sien jy hoe subtiel hy te werk gaan, hy gebruik ons God se kinders om ligterlikna Hom te verwys of om aannames oor sekere Goddelike eienskappe,kenmerke of aansprake oor God te vergeet of vanselfsprekend aan te neem,sonder om twee keer te dink.Dit is eintlik laster. Wat nog meer is ons is albei gelowiges wat met mekaar verskil.

Hier is ÔÇÿn paar plekke en eienskappe van God wat ek gekry het waarop Hy aanspraak maak. Ek het dit baie geniet om opnuut na die waarhede in die Skrif te kyk en te besef hoe maklik ÔÇÿn mens kanvergeet met wie ons te doen het, en dat ons versugtig te werk moet gaan wanneeronsgetuig, of ons geloofsoortuigings met andergaan deel.

(Hierdie Teks gedeeltes lees baie lekker in die Lewende Bybel as jy een het)

Jesus is by Godop die Troon:

Rom8:34, Kol.3:1, Ef.1:20

Jesus is in my:

Rom.8:10, Ef.1:22-23, Kol.1:19,Kol.1:26-29, Ef.4:10,

Die Gees is in my :

Rom.8:9, Rom.8:11, Gal.4:6, 1Kor.3:16, Ef.1:14, Ef3:171Kor3:16

Ons liggame is die tempel van God/HG Hy woon daar:

1Kor.3:16, 2Kor.6:16, 1Kor3:9

Die Vader is in my:

Ef.4:6, Ef.3:19, Kol1:19,

Die HG is die Here:

"Here" word in Engels vertaal as "Lord" A rendering of various Hebrew words which refer to the God of Isreal, Jesus, and is also used as a translation of the divine nameYahweh 2Kor3:17&18b

Jesus is die Here:

2Kor.4:5, Kol.2:6,Kol1:19

So wanneer ek se dat Jesus/Die Vader/H.Gees in my Hart is en dit word nie so erken deur iemand nie dan word een van daardie drie persone gelaster of laer geag as die eer en lof wat God toekom . Hy is alomteenwoordig. Ef.4:10en is of kan wees waar Hy goed dink.

Hierdie moet ek nog verder navors maar kyk solank hierna

2. Die Heilige gees kan beledig word deur hoogmoed van die mens

Heb.10:29 Die Heilige Gees verteenwoordig die versoenings werk wat Jesus Christus aan die kruis vir die sondaars gedoen het .As die sondaar weier om dit te aanvaar of nie glo nie beledig hy die Heilige Gees, deur dit te weier se jy vir die HG "Die totale werk wat Jesus gedoen het ,Sy geboorte,Sy lewe hier op aarde,Sy wonderwerke, Sy opleiding van die dissipels,Sy poging om die mensdom te oortuig dat Hy God is, dat Hy gesterf het vir ons sonde en aan die kruis gese het dit is volbring, maar dat hy weer opgestaan het, opgevaar het na die Hemel. As dit beskou word as ÔÇÿn leun of as misleiding of dit nie aanvaar word nie en ÔÇÿn ander oplossing of plan vir jou saligheid aanbied, soos byvoorbeeld dat jy jou saligheid moet verdien deur te werk daarvoor . Dan beteken dit dat jy die dood van Jesus Christusas net ÔÇÿn doodgewone insedent van ÔÇÿn gewone mens beskou en dit so aanvaar.dan misken jy die Godheid van Jesus en dat jy die kosbaarheid van Sy bloed as nutteloos afmaak. Jy verag dan die HG deur Sy getuienis te misken 1Joh.5:8

3. Die Heilige Gees word getart deur ongehoorsaamheid

Jes.63:9,10 Hierdie gedeelte verwys na Isreal wat terug geval het (geback slide het)Heb.3:7-9die mens vandag is nie anders nie, net so rebels en ongehoorsaam teen die HG as in daardie tyd.Heb 3:16-19God se beginsels het nie verander nie.

Dink net hoe ondankbaar mens is nadat jy gered en vry gekoop is,nogsteeds in opstand kom teen die HG wat in jou woon of nie luister na sy influistering in ons alledaagse lewe,maardat ons ego of eie wil die HG uitdoof en stil maak.

Ons kla en mirmereer oor ons huidige omstandighede of is nie tevrede met die plek waar die Here ons geplaas het in die liggaam van Christus nie, daarwaar ons Hom behoort te verheerlik . O is ongehoorsaam en ondankbaar as ons in opstand kom teen die HG tot so ÔÇÿn mate dat ons Sy regverdigheid uittart en Hom daardeur bedroef.

4. Die Heilige Gees word weerstaan en onderdruk agv. ongeloof

Hand.7:51Ons weerstaan die HG. as ons die Woord van God in twyfel trek en onderdruk Heb.3:19 want ongeloof veroorsaak weerstand .

Baie male gebruik die Heilige Gees jou gewete om jou reg te help of jou te lei om die regte ding te doen in ÔÇÿn sekere situasie, en as ons doelbewus nie luister na sy leiding nie, dankweek ons ongeloof.

Soms dring die Gees ons om met iemand te gaan praat, om te getuig, vir die armes te gee of oortuig ons van ÔÇÿn sonde in ons lewe wat ons moetstaak,is ons ongehoorsaam dan weerstaan ons Sy leiding.Heb.3:15

Hier is ÔÇÿn waarskuwing . Gen.6:3 As ons die HG te lank weerstaan mag God ons gedagtes oorgee aan ons eie luste en drange en dan gebeur dalk met ons soos in Rom.1:18-24.

As on wil he dat die HG volle beheer van ons harte moet neem moet ons ophou om Hom te weerstaan en van ons ongeloof ontslae raak.

5. Die Heilige Gees word mislei deur die onsekerheid van die mens

Hand.5:1-9Ananias en Saffira het deur dat hulle vir Petrus gelieg of mislei het eintlikvir die HG mislei deur vir Hom te lieg.

Voordat ons ander veroordeel laat ons eerder ons self ondersoek

Ons is skuldig hieraan wanneer ons voorgee dat ons toegewyd lewe reg lewe, maar in die geheim leef ons anders, ons is besig met sonde (in die geheim) ons skeep God af want ons dien Hom niesoos wat ons voorgee nie.

Ons getuienis moet ons werklike lewe weerspieel ons moet nie voorgee wat ons nie is nie. Ps.51:10

As ons se ons leef toegewyd in totale oorgawe aan God om mense te beindruk is ons skeiheilig . 2Kon.5:25-27Gehasi het gelieg toe word hy melaats as sy straf – moet nooit vir die gees lieg nie.

Elke misleiding of oordrywing, elke valse indruk wat jy skep bedoellend om seer te maak, of leun wat jy vertel is om vir die HG te lieg .Ozwald.J.Smith

Daar is nog twee sondes teen die Heilige Gees (work in progress)

6.Die Heilige Gees word onderdruk of gedemp agv. Bevooroordeling.

7.Ons bedroef die Heilige Gees deur ligsinnigheid

Hierdie twee sal nog volg

“What is the blasphemy against the Holy Spirit?”Answer: The concept of "blasphemy against the Spirit" is mentioned in Mark 3:22-30 and Matthew 12:22-32. The term blasphemy may be generally defined as "defiant irreverence." The term can be applied to such sins as cursing God or wilfully degrading things relating to God. It is also attributing some evil to God, or denying Him some good that we should attribute to Him. This case of blasphemy, however, is a specific one, called "the blasphemy against the Holy Spirit" in Matthew 12:31. In Matthew 12:31-32, the Pharisees, having witnessed irrefutable proof that Jesus was working miracles in the power of the Holy Spirit, claimed instead that the Lord was possessed by the demon "Beelzebub" (Matthew 12:24). Now notice that in Mark 3:30 Jesus is very specific about what they did to commit "blasphemy againstthe Holy Spirit."This blasphemy has to do with someone accusing Jesus Christ of being demon-possessed instead of Spirit-filled. As a result, this particular incidence of blasphemy against the Holy Spirit cannot be duplicated today. Jesus Christ is not on earth-He is seated at the right hand of God. No one can witness Jesus Christ performing a miracle and then attribute that power to Satan instead of the Spirit. The closest example today would be attributing the miracle of a redeemed person's changed life to Satan's power rather than to the effects of the indwelling Holy Spirit. The blasphemy of the Spirit today, which is the same as the unpardonable sin, is the state of continued unbelief. There is no pardon for a person who dies in unbelief. Continual rejection of the Holy Spirit's promptings to trust in Jesus Christ is the unpardonable blasphemy against Him. Remember what is stated in John 3:16: "For God so loved the world that he gave his one and only Son, that whoever believes in him shall not perish but have eternal life." Further on in the same chapter is the verse "Whoever believes in the Son has eternal life, but whoever rejects the Son will not see life, for God’s wrath remains on him" (John 3:36). The only condition wherein someone would have no forgiveness is if he is not among the "whoever believes in Him," for it is he who "rejects the Son."

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Category

All posts, Holy Spirit

Tags