12th December 2016

Quads

Stel myself voor

Dankievir die geleentheid

Isakgenoem – van julle

Here op my hart gelê

My vriend Chris Pitzer

Dit is maklikvir my omtesê-dit is lekkerom christen tewees,

  • jy sit nieheeldag in my rystoelnie !
  • Kan myself nie help nie
  • Hoekommoesdit met my gebeur ?
  • Wathetekgedoenomditteverdien ?
  • Hoekommoetekdagvirdag so swaarkry ?
  • Ouensek is ‘n reguitmens

  • Spade n spade

  • Radikale Christen
  • Ekglo en handle op grond v. God se beloftes
  • Maak God se beloftes my eie
  • Onsmoet die Bybelniete ”complicated” maaknie

     

    EkgaanvanaandpraatoorGeloofsekerheid

     

    Of ekverkiesSekerheid van Saligheid

    Baiemense is niesekernie

    NG mensegedooplidmate van ‘n kerk

    Sekerheid = Geloof en Geloof = Sekerheid1Joh 5:13

    As jynieglonie is jyniesekernie ! So plain soosdit.

     

     

    ‘n Christen weetdathy die ewigelewehet

    ‘n Christine weethoekomhyditweet

    Rom 8:16 Stem saam met God se Gees

    Joh 5:10 Getuienis in jou hart

    1Joh 5:11 & 12 Ekvirjullehierdiedinge, sodatjullekanweet

    1 Joh 5:13 Wiedatonskanweet – Die Bybel 1Tim4:9

    As ekjouvanaandsouvra “ As jyvanaandmoetdoodgaan ?

    As Jesus vanaandsoukomwatgaan van my word ?

    As ektydens my ongelukgesterfhet was ekgereedomtegaan ?

    Is jullevanaandseker of ijullenie ?

     

    Ekgaanvir die van jullevrawatseker is – hande op testeek

    Ek gee julle 30 sekondes

    Eksalweet as jullenie die waarheidpraatnie

    Jullesalmoetverduidelik

    Op grond van wat is jyseker

    Die’ wie se hande op is salmoet se ekweet en eksaljouvertel

     

  • ‘n Mooi ding hetnou net gebeur, die Here se Gees hetjounou net verteldatjynieseker is nie of datjyseker is .
  •  

    As jyvirjouselfgesehet :

    Op ‘n skaal van 1 –10 ……….

    Op sterkte van my lewebehoortekdarem ……….

    Ekgaankerk toe , lees my Bybel , Bid ……

    Wie is ekom so voorbarigtekanwees , God salbesluit

    Ek is daremnie so slegnieekbehoortdarem ………

    Ampergeredaltydverlore

     

    Ekhetviromtrent 20 jaargodsdiensgespeel

    Kerk toe gegaan, Bybelgelees, Gebid, Geld gegeev.d. Kerk,

    Gedoenwatdit ‘n christinbetaamens.

     

    Storie van oomNiek……………

     

    Sekerheidhetniks met ouderdomtedoennie.

    Party mense se hulleglo so of so – maaksekerdatwatjyglojou in die Hemelgaan bring.

     

    Voorbeeld :

    KoosEkwildatjymoetglosooswatekglo

    Pietvra. – WatglojyKoos ?

    Ekgloek hoop ekgaandalkeendagHemel toe , Koos

    Is ditPietekglo al lankal so – ek hoop ook so

     

    Karongelukamperdoodleefjynog

    Amper pregnant is – is jynie

    AmperHemel toe is – Hel toe (Heb.10:31)

    Ampergeredaltydverlore

     

    Die Ark storie

    Die Sirkus Artiste

     

    Op grond van watgloekdatekHemel toe gaan – die Bybel

    1Joh 5:11 & 12 Ek se virjullehierdiedinge, sodatjullekanweet

    1 Joh 5:13

    Storie van siekte

     

    Medisyne Gee jou ‘n Bybel

    Gee virjou – lees opskrifJybedank my

    Is jygesond ? hoekomnie ?       Is jygered ?hoekomnie ?   

    Watmoetjydoen ?          Jymoetdit lees   

    Drink – Word gesond          Doenwatdit se – Word gered   

    Watdoenjydan ? Watdoenjydan ?

    Dankbaar.                Dankbaarteenoor God       

    Vertelandersiekmense – help hulleookens . ens.

    God hetjoulief , Red jou, Jy is dankbaar , Jydienhom. Neutedop

     

    Storie van die boot – Jesus

     

     

    Mense – Te veelsondes in my lewe.

    Eers ‘n paarslegtegewoonteslos

    Ekhoorekmoet myself eerskruisigjykannie

    Dit is die duiwelwatjou will “side track”

    Die duiwel se môre – Jesus nou

    As jygered is – jou hart aan die Here gegeehet is jysaam met Christusgekruisigjyleefniemeernie. Gal 2:20

     

    Ekkanditnienamensjoudoennie !

    R50.00 Dit is myne…………………….

    Jymoetdit vat voordatditjoune word

    Hoekomhetjulleandernie die R50.00 nieniegevatnie

     

    Daar is 2plekkewatonsmoetverstaanwatonsoorkanbesluit

    Hemel of Hel (SyHemel & SyHel ) Onsmoetditvirons self uitmaak of onsditglo of nie.

    Jesus hetgekomomonste red van die Hel 2Pet3:7

    Ons as Christine ons hoop in die Hemel 1Pet1:4

    Ditwatons, nee veraljullenoudeurmaak is tydelik 1Pet1:6

    Net Jesus kanjou red Hand 4:12

    MaarHy is ‘n “Gentleman” hysaljounieforseernie Open 3:20

    Hyvergeweonsonssondesnooitdaaraan dink 1Joh.1:9

    Hygaannooitweerdaaraan dink nie Heb 10:17&18

    Onsmoetdit net glowat is geloof Heb11:1

    Omnieteglonie Heb11:6

    Offer in die ou testament – bloed

    Nuwe offer volmaakte offer – Jesus Heb9:12-15

     

    Storie van die miershoop

     

    Jesus gaannouhierverbyHyklopookmiskien is ditvir party van ons die laastekanswatonsgaankryomhomteontmoet ?

     

     

     

    Gebed

    Here ekhet u nodig

    Ek was tot nou toe in beheer van my eielewe

    Ekbesefdatek ‘n sondigemens is.

    En ekvranouvir U om my sondetevergewe

    Ekglodat U vir my sondeaan die kruisgesterfhet

    Here ekhet U klopaan my deurgehoor

    En ekmaaknou my hart vir U oop

    Vir U om in tekom

    Ekneem U aan as my verlosser en salig maker

    Maak my die menswat U wil he datekmoetwees.

     

    Dankie Here Jesus

     

    Amen

     

    Jesus is nou in jou hart in joulewe Open 3:20 ,Kol 1:27

    JyweetditHoekomSywoorddit – God liegnie

    Jousondes is vergewe Kol1:14

    Jyhetnou die ewigelewe ! 1Joh5:11-13

    Jyhet n’ kind van HomgewordJoh 1:12

    Hyookdathyjounooitsalverlaatnie Heb13:5

    DeurnouvirHomdankieteis reeds ‘n daad van geloof

    Lewenou in die geloofwatekvroëer van gepraathet

    WeesgehoorsaamaanSywoord

    Jymoetnougroei

    JymoetHomvertou in allesglodit

    Gee elkeaspek van joulewevirHom.

    Jy is geskapevirhierdieAvontuurwatvoorlê

    Joh 10:10 , 2Kor 5:14,15,17

     

    Voor Jesus opgevaarhetna die HemelhetHyvirSytwaalfdissipels ‘n opdraggegeeom die woordteverkondigaan die wêrelddaardieopdragstaanvandagnog , die rededatekhierstaanvanaand.

    HyhetookbelowedatHyweergaankommaarhoekomkomHydannie ?. 2 Pet.3:9&10 , 14&15

     

    As ek 2 ryskorrelkies op skaakbord

    2×2=4

    4×4=16

    16×16=256

    256×256=65 536

    65 536×65 536= 429 497 296

    429 497 296x 429 497 296 = 18 446 744 070 000 000000

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Category

    All posts, Teaching and discipleship

    Tags