Johannes Die Doper
Haai Cecil , Gaanditgoed ,ek hoop so ?
Eksaleers die tweedegedeelte van jouvraagbeantwoordnl.word daarwelna Johannes die Doper in Mat.17 verwys?. Die antwoord is Ja.
Aangesiendaar 'n verwarringaangaande die Johannessebestaanwilekkortlikseers'n agtergrondskets van Johannes die Doperweergee.
Daar word somsnahomookverwysas die profeet van geregtigheid
Ouers:
Sagaria (priester) en Elisabet
Jeugjare en vorming:
Judeawoestyn, waarhysyprofetieseroepingontvang (Luk.1:80 3:2 & Matt.3:1-6)
Roeping en boodskap:
Word ingeroep as getuieomoorJesus die Waarheidtegetuig en verkondig as predeker,bekering en breek met die oue (Luk.1:17) enommensevoortebereivir die nuwe: die Eenwatmoeskom, hy het dan diebekeerlinge in die Jordaanriviergedoop (Mat.3:1-6, & Joh1:19-28).Hykondig Jesus aan as die Lam van Godwat die sonde van die wereldwegneem (Joh.1:29,36)
Hy het nooitaanwyn of alkaholgeraaknie en was met die Heilige Gees vervulvoorsygeboorte al (Luk.1:15)
Toe sy ma Elisabet (sy was 'n niggie van Maria– Jesus se ma)sesmaandeswanger was het Maria watookswanger was by Elisabet se huisopgedaag, onmiddelik het Johannes in Elisabet se maaggeskop en toe was sy met die Heilige Gees vervul. Elisabet en haarkindjiehetsaamgetuig van Maria se bonatuurlikeswangerskapdeur die HeiligeGees en syhettoevir maria en Jesusgeseen.
Verder lees ons van Johannes die Doper dat:
Hy het teesinnigingestemhet om Jesus tedoop, want hy het homself as onwaardigbeskouaangesienhyHom so pas as die "Lam van God " uitgewys het.
(Mat.3:13-17 en Joh. 1:29)
Hy het openlik die skynheiligheid van die fariseersveroordeel en virkoningHerodu Antipas die Romeinseregeerder in Palistina van imoraliteit en owerspelbeskuldig het
(Mat3:7-8 & Mat. 14:4) en was as gevolgdaarvan in die tronkgesit.
Hy het vanuit die tronkaan twee van syvolgelingeopdraggegeeomna Jesus tegaanomvan Homselfteverneem of Hywerklik die Messias was of moetiemandandersdalkverwag word ( Luk. 7:18) .Die Jode van Jesus se tyd het 'n Messiasverwagwathulle in wese polities souverlosuit die mag van die regering van die dag en watdan as Koningsalkomheers , omdat Jesus nievoorgekom het as so 'n verlossernie , het die vraagook by Johannes die Doper op gekom en het hyookdaarmeegeworstel .
Jesus het hulleversekerdatHy die verwagteMessias is en datHywaarniemandditnogvoorHomkonregkryom die beloftes van dieprofesietevervulnieditgaandoen..Jesus verwysookna Johannes die doper as 'n grootprofeet en pryshomhoogaan as die grootstewatuit 'n mensgebore is(Mat 11:11-15).
Johannes die Doper sterf in die tronkwaarhydeurHerodusonthoof is,op versoek van syvrouHerodias , nadathaardogter Salome (die koning se stiefdogter) op 'n wildeverjaardag party vir die Koning en sygastevermaak het,deurvirhulletedans(Mark.6).
Die koning was so beindruk met haarvertoningdathybeloof hetomhaarenigeietswathaar hart begeerhet sou gee,selfs die helfte van sykoninkryk.(Toe syhaar ma vrawatsymoesdoen, het haar ma voorgesteldatsy die hoof van Johannes die Doper op 'n skinkbordmoetvra). Herodias was vasberadeomhaar man die koning so vertekryom Johannes doodtemaak en het haarkansafgewag .(Mark1:14 & Mat. 14:1-12)
Herodiaskleindogter van Herodus die Grootte en suster van Herodus Agrippa I, het getrou met haaroomHerodusFilipu I en later weer met sybroerook 'n oom van haarnl. Herodus Antipas en dit was hieroordat Johannes homdaaropgewys het datditvolgens die Wet van God verkeerd is om met sybroer se vroutetrou en was daaroor in die tronkgesit .
Salomealhoewelsynieby die' naam in Lukasgenoem word nieleer onsuit die sekuleregeskiedenisdatsy met HerodusFilipus II (Seun van Herodus die Grootte) getrou het , hy was haaroom van haar pa se kant
.Joutweedevraag ?
Daar word besliverwysnaElia en Johannes die Doperjy is heeltemal reg.
Johannes die Doper het grootgewordom die dieOuTestamentiesebeloftesomtrent die wederkoms van 'n profeetsoosElia van oudstevervul (Jes. 40:1-11 & Mal 3:1-5) Hy was nie 'n reinkernasie van Elianie , sooshydit self later bevestig in Joh. 1:21 maarhymoes 'n sendig net soosElia 'uitvoer (Mat.17:12 & Mark. 9:12)
Jesus bevestigdit in Mat.11:14 dat Johannes se sending soosElia ' die verwagtingvervul.(Luk.1:17)
Op grond van Mal.4:5 het die joodseSkrifgeleerdesgeglodat die profeetEliaaarde toe soukomvoor die Messiasvoor die verwagteeindtyd, party het selfsgedinkdat Jesus dalkElia of een van die anderprofetekonwees, watuit die doodopgestaan het.(Luk.9:8). Die dissipels het verstaanwat Jesus bedoel het naaanleiding van SyaanmerkingoorElia en dat Johannes die doper se sending vergelykkan word met die van Eliawat die belofte in Mal.4:5 gestanddoen(Joh.1:13)
Het jygeweet
Cecil dit is nou al in die vroeoggendure en ekmoetnougaanslaap want my oevalletterlik toe maarekgeniethierdienaslaanwerkterdee , eksal die anderJohannes No 4 hierbolater virjou gee , Hy was die dissipelwat Jesus liefgehad het en hy het die evangelie van Johannes, die 3 Johannes brieweasook Die Openbaringgeskryf.
Groete ,
Jouroer John xxxxxxxxxxxxx