Vrees En Hoe Om Dit Te Oorwin
Vrees en hoe om dit te oorwin
Psalm 34:4“I prayed to the Lord, and he answered me. He freed me from all my fears.”
There are many things in such a world as ours that can bring fear into human hearts–fear of want, fear of war, fear of rejection, fear of the dark, and a multitude of others. Some fears are rational, some are foolish, but all are very serious to those who experience them.
The good news of the gospel, however, can set us free from every fear. Remember that fear entered the world when sin entered the world. “I was afraid,” Adam explained, when God found him hiding in the garden after eating the forbidden fruit
Genesis 3:10 He replied, "I heard you walking in the garden, so I hid. I was afraid because I was naked."
The second reference to fear in the Bible, on the other hand, was when the word of the Lord came unto Abram in a vision, telling him "not to be afraid"
Genesis 15:1Some time later, the Lord spoke to Abram in a vision and said to him, "Do not be afraid, Abram, for I will protect you, and your reward will be great."
The Lord protects us and provides for us; we have His Word and need not be afraid
Psalm 23:4Even when I walk through the darkest valley, I will not be afraid, for you are close beside me. Your rod and your staff protect and comfort me.
At least 19 times in the New Testament we hear the words “fear not” or “be not afraid” on the lips of Christ. Whenever phobias beset us or fears discourage us, deliverance is ours when we seek the Lord.
Then “we may boldly say
Hebrews 13:6So we can say with confidence,"The Lord is my helper, so I will have no fear. What can mere people do to me?"
Even if we must sometimes “suffer for righteousness’ sake
1 Peter 3:14But even if you suffer for doing what is right, God will reward you for it. So don't worry or be afraid of their threats.,
Perhaps the greatest fear of all is the fear of death, but the Lord delivers us even from this fear, for He has conquered death. In His glorified body, He said,
Revelation 1:17-18
When I saw him(This is John), I fell at his feet as if I were dead. But he(Jesus) laid his right hand on me and said, "Don't be afraid! I am the First and the Last.I am the living one. I died, but look-I am alive forever and ever! And I hold the keys of death and the grave.“
In die Bybel lees ons van twee tipes vrees.
Die eerste een is voordelig en moet aangemoedig word.
Die tweede een is tot ons nadeel en moet oorwin word
Die eerste een is om God te vrees. Nie noodwendig letterlik nie, maar deur om 'n eerbiedige ontsag vir Sy almag en Heerlikheid te koester.
Om ook 'n heilige eerbied vir Sy toorn te he as Hy dalk sou kwaad word.
Dit is bloot dat ek erken dat God wel is wie Hy se Hy is. Hierdie vrees gaan gepaard met talle seeninge en voordele.
Ps.111:10 se dat dit die begin van wysheid is
Spreuke 1:7 Kennis begin met die dien van die Here; dit is net dwase wat wysheid en opvoeding gering ag
So hierdie vrees is nie werklik 'n vrees nie maar ontsag, respek en kennis van God,wie Hy is en waartoeHy instaat is.
Die tweede tipe vrees is :
Nie voordelig nie , dit is 'n gees van vreesagtig of lafhartigheid.Hierdie gees kom nie van God nie. Maar daar kom tye wanneer hierdie gees mens oorval en om hierdie gees te beveg moet ons God onvoorwaardelik lief he, in Hom glo, en te alle tye ten volle op Hom vertrou.
Die gees wat ons van God ontvang is
"Die Gees wat God ons gegee het , maak onsimmers nie lafhartig nie, maar vul ons met krag en liefde en selfbeheersing"
Liefde verdryf vrees
1 Joh. 4:18-19"Waar liefde is , is daar geen vrees nie, maar volkome liefde verdryf alle vrees, want vrees verwag straf , en wie nog vrees, het nie volkome liefde nie, ons het lief omdat God ons eerste lief gehad het."
Niemand is volmaak nie en God weet dit , daarom het Hy die hele bybel besprinkle met bemoedigende beloftes dat ons nie bevrees of bang hoef te wees nie, 'n totaal van 365 kere staan daar in die bybel dat ons nie bang moet wees nie, een vir elke dag van die jaar.
Van Gen. tot Openb. herhinner God ons om nie te vrees of bang te wees nie.
Jes.41:10Moenie bang wees nie want Ek is met jou, ek sal jou krag gee, ek sal jou help, .
Hoe dikwels is ons nie bang of onseker wat die toekoms gaan oplewer nie.
Jesus verseker ons in
Mat. 10:31"Moenie bang wees nie God sorg vir ons"
Hierdie paar verse dek baie vorms van vrees.
God verseker ons dat ons nie bang moet wees om :
Alleen te wees nie
Te swak te wees nie
Nie gehoor sal word nie
Of vir gebrek aan die nodige behoeftes en noodsaaklikhede te he nie:
In Ps.56:12"In God stelek my vertroue , ek is nie bang nie. Wat kan 'n mens aan my doen?"
Om vrees te oorwin is om God tenvolle te vertrou.
As jy op God vertrou , beteken dit dat jy weier om toe te gee aan vrees.
Hierdie vertoue kry jy slegs as jy God ken en weet dat Hy goed is.
Dat selfs in die donkerste oomblike jy Hom kan vertrou deur te glo dat Hy in beheer is.
Job het gese terwyl hy van sy moeilikste tye in sy lewe beleef het
Job 13:15"Al maak God my dood steeds sal ek Hom vertrou"
Eers as ons geleer het om al ons vertroue in God te plaas, sal ons nie bang wees wanneer onsekerheid en angs ons oorval nie.
"If you wish to know the blessing of God in your life you need to believe what you profess to believe"
"You must know what He requires of you, and do it.and leave the rest up to Him to do and He will do it."
Kom ons kyk na driebaie belangrikebeloftes wat eintlik 'n lewenswyse vir alle kinders van die Here moet wees, ons moet dit glo en toepas in ons lewens. Maar hierdie beloftes het voorwaardes wat daarmee saam gaan. Ons lees dit party keer net gedeeltelik en dan besef ons nie ons verantwoordelikheid ten opsigte van God se belofte nie.
Luk.12:22-34En Hy het aan sy dissipels gesÔö£┬¼: Daarom sÔö£┬¼ Ek vir julle: Moenie julle kwel oor jul lewe, wat julle sal eet, of oor jul liggaam, wat julle sal aantrek nie. Die lewe is meer as die voedsel en die liggaam as die klere. Kyk na die kraaie, want hulle saai nie en hulle maai nie; hulle het geen voorraadkamer of skuur nie, en tog voed God hulle. Hoeveel meer is julle nie werd as die voÔö£┬¢ls nie! En wie onder julle kan, deur hom te kwel, een el by sy lengte voeg? As julle dan selfs nie die geringste kan doen nie, waarom kwel julle jul oor die ander dinge? Kyk na die lelies, hoe hulle groei: hulle arbei nie en hulle spin nie; en Ek sÔö£┬¼ vir julle, selfs Salomo in al sy heerlikheid was nie bekleed soos een van hulle nie. As God dan die gras van die veld wat vandag daar is en mÔö£Ôöñre in 'n oond gegooi word, so beklee, hoeveel meer vir julle, kleingelowiges! Julle moet ook nie soek wat julle sal eet of wat julle sal drink nie, en julle nie ongerus maak nie; want al hierdie dinge soek die nasies van die wÔö£┬¼reld, en julle Vader weet dat julle hierdie dinge nodig het. Maar soek die koninkryk van God, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word. Moenie bang wees nie, klein kuddetjie, want julle Vader het 'n welbehae daarin gehad om aan julle die koninkryk te gee. Verkoop julle besittings en gee aalmoese; maak vir julle beurse wat nie oud word nie, 'n skat in die hemel wat onuitputlik is, waar geen dief by kom of mot verteer nie. Want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees.
Die Tweede gedeelte is ook van toepassing
Mat7:7-12
7 Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word.8 Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek, vind; en vir hom wat klop, sal oopgemaak word.9Of watter mens is daar onder julle wat, as sy seun hom brood vra, aan hom 'n klip sal gee; 10 en as hy 'n vis vra, aan hom 'n slang sal gee? 11As julle wat sleg is, dan weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle Vader wat in die hemele is, goeie dinge gee aan die wat Hom bid! 12Alles wat julle dan wil hÔö£┬¼ dat die mense aan julle moet doen, net so moet julle aan hulle ook doen; want dit is die wet en die profete.
Die Derde riglyn tot 'n kommerlose lewe is
16Laat julle lig sÔö£Ôöé skyn voor die mense, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemele is, verheerlik.
Kom ons begin by vers 12 en werk danterug
Mat.6:25-34 en Luk12:22-34se voorwaarde is dat as ek te alle tye die koninkryk van God en sy geregtigheid soek, dan hoef ek my nie te bekommer oor wat more gaan gebeur nie, nie oor my lewe nie, wat ek moet aantrek of waar ek gaan bly nie, en ook nie bekommer wat ek gaan eet nie, dat net ongelowiges hulle daar oor bekommer.
God belowe nie genoeg voedsel of 'n gerieflike lewe nie – Hy belowe dat jy genoeg sal he sodat jy Sy wil kan doen .
He will provide in our needs not our greeds and He will not sacrifice our holiness for out happiness.
Philipians 4:12-13,1912 I know how to live on almost nothing or with everything. I have learned the secret of living in every situation, whether it is with a full stomach or empty, with plenty or little. 13 For I can do everything through Christ, who gives me strength. 19 And this same God who takes care of me will supply all your needs from his glorious riches, which have been given to us in Christ Jesus.
Ons begin weer by vers 12 en kyk na die resiltaat
Mat.7:7-12 se dat as ek alle mense behandel soos wat ek behandel wil word en aan hulle doen wat ek aan my self gedoen wil he, dan mag ek vra en ek sal ontvang, ek mag klop en vir my sal oopgemaak word, en wat ek soek ek sal vind.
Mat. 5:16 se dat waar ek ookal gaan, my optrede en dit wat ek se van so 'n aard moet wees dat as die mense dit sien my Vader in die Hemel verheerlik moet word, en nie ek nie.
Rom 8:28 leer ons dat " On sweet dat God alles ten geode laat meewerk vir die wat Hom lief het , die wat volgens Sy besluit geroep".
Die boodskap wat jy saam met jou moet vat is :" Wanneer jy ten tye van swaarkrynie Sy hand nie kan sien nie, vertrou dan Sy woord en Sy Vader Hart, weet dan verseker dat Hy jou nie verlaat het nie Heb13:5
Heb13:5Don't love money; be satisfied with what you have. For God has said, "I will never fail you. I will never abandon you."
Ons moet dan ook besef dat as ons tot God nader in gebed dat Hy ons hoor en dat Hy verstaan , maar dat on sons moet berus in die wete dat:
Dan moet ek Hom vra.
Dan sal jy ontdek dat, jy tevrede is, geluk en vrede beleef ,genoeg van alles het, selfs genoeg het om met ander te deel of selfs weg te gee.
Wat as daar teleurstellings op die pad gaan kom?
Alles werk nie altyd uit soos wat mens dit verwag nie want:
Ten tye van teleurstellings moet ek altyd onthou om te:
Daar sal tye kom wanneer ons op die kruin gaan wees maar ook laagtepunte waar ons onder in die valei gaan moet loop
Daar is beslis 'n baie belangrikke skakel tussen die twee , wat ek moet onthou en dit is dat in die krag van Hom wat ek aanbid op die kruin, daardie selfde krag my gaan toerus, om wat ookal vir my voorle onder in die valei, ek in staat sal wees om dit te kan trotseer en die hoof te bied.
"Ek is tot alles instaat deur Christus wat my krag gee"