Beminde Of Prostituut
Beminde of Prostituut ?'n kortopsomming van a hoe die Christendom gevorder het:
Dit het in Palistiena begin as 'n gemeenskap:
OorbeweegnaGriekeland toe word dit 'n filosofie:Toe naItalieen daarword dit 'n institusie:Van daarnaEuropa, waardittoe 'n kultuur word:
En toe ditoorbeweegnaAmerikatoe,worddit'besigheid“The Church today is an enterprise or business.”Bedryf of besigheid Die kerk , die liggaam van Jesus het 'n besigheid of bedryfgeword , “Wanneerjouliggaam 'n besigheid worddandryfjyhandeldaarmee, en as jouliggaam as 'n besigheidbedryfword, is jydannie 'n prostituutnie?.
Die antwoord is ja.” Dit is tragiesmaar die Kerk is oorvol van mensewat God niewerkliklief hetnie, Hoe kanjyiemandlief he watjynie ken nie?. Werklik ken nie, meeste Christine ken God nie,watnog van liefweesvirHom.
Die hoofredevirhierdietoestand, is ," Hoe het ek by Homuitgekom . O hetgeleer, as onsgoed of gehoorsaam issalHyons seen en as onsondehoorsaam is Hyonsgaanstraf.
Datonsekeredingemoetdoenomsy guns tewen, as onssekerewetteonderhoudansalonseendagHemel toe gaan . Onsverwag, as onsSywetteonderhouHyvironssalsorg, verder gee onsnieom of Hylewe of dood is niesolankons net Sy geld kankryominonsbehoeftestekanvoorsien , Hy is onsvennootwatgeldelikvoorsien . Ons het dieKoninkryk van God in 'n ondernemingverander . OnsverkoopvandagletterlikSy salving.
Ons word beveel on God liefte he, om die bruid van Jesus tewees ├ö├ç├┤ dit is uitersintiemsouek se. Ons is veronderstelomSygeliefdetewees .Hoe kanjyliefweesviriemandwatjynie ken nie ?. En selfs al ken jyiemandditnie 'n waarborgis datjyhomwerkliksallief he nie. Is onsgeliefdes of prostitute?.“Wat is die verskiltussen 'n beminde en 'n protituut ?.“Albeidoenbaie van dieselfdedingebehalwedat 'n bemindedoenwatsydoenuitliefde,terwyl 'n prostituutvoorgeedatditwatsy gee liefde is,solaksybetaalword.
Die vraag is “Watsalgebeur as God ophouom my tebetaal?" Onsmoet Godvra enHomtoelaatomonsmotiewetetoets
DienekHomuitliefde?.
Iekwerklik 'n bemindeomdatekHomlief het?.
Watsalgebeur as Hybesluitomniksmeervir my tedoen, of om my niemeerte seen nie?. Sal ekHom steeds lief he?.
Verstaanmooiekglo in die beloftes en seeningewat God gee . Die vraag is nie of God Sykinders seen niemaarwat is die gevoel van my hartteenoorHom. WaaromdienekHom ?.
Is Syseeninge in my lewe die geskenke van 'n liefdevolle Vader, of die betalingwatekverdien, dalkomkoopgeld on Homliefte he?.
Het ek God onvoorwaardeliklief ?.
DoeneksekeredingesodatHy my dalkmoet seen?.Hoe weeg my gedragen houding op teenoormy begeerteom God liefte he?.
Is ekteleurgesteld as Hyniedaardiespesifiekebehoeftesvoorsienwatekvoelekverdien het nie?.
"Do I want more than anything else to be a true lover of God.?"Am I a lover or a prostitute?Daar is nie prostitute in die Hemel of in SyKoninkryknie, jysalwelgewese prostitute daarvind .
As 'n voormalige"prostituut"(Sooshierbobeskryf)wilekbyvoeg,datdaardieonvoorwaardelike, intiemeverhoudingwat God vereis met niksandersvervangkanword nie.
Komonskykweeropnuutna Matt. 7:21-23(Die Boodskap).
"Daar is baiemenshier op aardewatmaakasofhulle My dien . Hierdieskynheiligesspreek My omelkehoek en draaiaan as 'Here en Meester.' Daar wag egter 'n grootontnugtering op hulle.. My Vader gaan glad nievirhulleplek in Synuwewereld he nie. Net mensewatdoenwatHyvrasaldaarwelkomwees.
Onsmoetkies !.