Die BYBEL
Die bybel is die omvattendewil van God
Die toestand van die mens
Die weg tot saligheid
Die veroordeling van sondaars
En
Die blydskap van die gelowiges
Die leerstelling van die Bybel is heilig
Die voorskriftebindend
Die geskiedeniswaar
Die besliuteonveranderlik
Bestudeerdit tot toename in wysheid
Gloditomveiligtewees
Beoefendit tot heiligmaking
Ditbevat die lig tot jouleiding
Voedsel tot jouonderskraging
En
Vertroostingtot opbeuring
Dit is 'n kaart en rigtingwyservir die reisiger
'n Stafvir die pilgrim
'n Kompasvir die vlieenier
'n Swaardvir die soldaat
En grondwetvir die Christen
Hier word die paradysvernuwe
Die Hemel geopen
En
Die poorte van die Helgeopenbaar
Christus is die verhewetema
Onswelsyn die opset
En
Die heerlikheid van God die einddoel
Ditbehoort die gedagtestevul
Die hart teregeer
En
Die voette rig
Lees ditaandagtig, herhaaldelik en biddend
Dit is 'n bron van rykdom
'n Paradys van heerlikheid
En
'n Fontein van genot
Dit word aanjougegee in die lewe
Sal oopgemaak word met die oordeel
Sal in gedagtenisgehou word tot in alleewigheid
Ditbetrek die hoogsteverantwoordelikheid
Vergoed die hardstearbeid
En
Verdoemalmalwataandie heiligeinhouddaarinverander ofminag