8th December 2016

Wat Glo Christene

Christene wat glo hulle

Christene glo in die drie-enigeGodVader, Seun en Heilige Gees

Skepper van die hemel en die aarde en die Onderhouer van alle dinge.

Hulle glo dat Jesus Christus, die Seun, sowat 2000 jaar gelede aan die kruis gesterf het om die sondige mens van sy sondes te verlos, opgestaan het uit die dood, opgevaar het na die hemel en op ‘n dag sal terugkeer om die mensheid te oordeel.

Christene beskou die Bybel as die onfeilbare Woord van God.

Hulle glo voorts in verlossing deur genade, met antwoorde dat ‘n mens nooit die ewige lewe op grond van goeie werke deelagtig kan word nie, maar suiwer deur God se genadige redding (jou “wedergeboorte“).

Wedergebore Christene verklaar met ‘n absolute sekerheid dat hulle geredde kinders van God is wat tot in alle ewigheid deel sal hÔö£┬¼ in Sy koninkryk — en in diÔö£┬« opsig verskil die Christendom radikaal van ander godsdienste.

In Suid-Afrika, soos wÔö£┬¼reldwyd, is die Christendom egter in talle kerkgenootskappe en sektes versplinter. Dikwels is die skismas (kerkskeuringe) die gevolg van verskillende interpretasies van minder kardinale sienings wat tog nie die hoofboodskap van die Christendom aantas nie.

BevolkingstatistiekAugustus 2012

Vanaf die vroeÔö£┬¢ 21ste eeu het die Christendom ongeveer 2,2 miljard medegelowiges.

Dit sluit sowat 'n kwart of 'n derde van die wÔö£┬¼reldbevolking in en is die grootste godsdiens ter wÔö£┬¼reld, met sowat 38 000 Christelike denominasies.

Christene het vir die afgelope 100 jaar omtrent 33% van die wÔö£┬¼reldbevolking uitgemaak.

Die grootste Christelike denominasie is die Rooms-Katolieke kerk, met 1,166 miljard medegelowiges, wat die helfte van die Christendom beslaan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Category

All posts, As a Christian I am

Tags

,

Twintig lande met die meeste Christene

Land

Christene

% Christene

Verenigde State

243 186 000

78,4%

BrasiliÔö£┬¢

174 700 000

90,4%

Meksiko

105 095 000

94,5%

Rusland

99 775 000

70,3%

Filippyne

90 530 000

92,4%

NigeriÔö£┬¢

76 281 000

48,2%

Demokratiese Republiek van die Kongo

63 825 000

90,0%

ItaliÔö£┬¢

55 070 000

91,1%

EthiopiÔö£┬¢

54 978 000

64,5%

Sjina

54 000 000

4,0%

Duitsland

49 400 000

59,9%

Verenigde Koninkryk

44 522 000

71,8%

Colombia

44 502 000

97,6%

OekraÔö£┬╗ne

41 973 000

91,5%

Suid-Afrika

39 843 000

79,7%

ArgentiniÔö£┬¢

37 561 000

92,7%

Pole

36 526 000

95,7%

Spanje

35 568 000

77,2%

Frankryk

35 014 000

53,5%

Kenia

34 774 000

85,1%