Wat is die ware betekenis van Kersfees?”Die ware betekenis van Kersfees is Liefde.

John 3:16-17

"God het die wereld so liefgehaddatHySyenigsteSeungegeehet, sodat die wat in Homglo , nieverloresalgaannie, mmar die ewigelewesal he.. God hetnieSySeunna die wereld toe gestuurom die wereldteveroordeelnie , maardat die werelddeurHomgeredkan word.

Die ware betekenis van Kersfees is die fiering van daardieongelooflikegebaar van Liefdewat God aanonsbewyshet.Die Ware Kersfeesstorie is toe God mensgewordhet in die persoon van Jesus Christus.

WaaromhetHyditgedoen? OmdatHyonsliefhet. !

Waarom was Kersfeesnodig? Omdatons 'n Redder nodiggehadhet.!

Waaromhet God ons so lief ? Want God is self liefde

1 John 4:8

Wienieliefhetniehetgeenkennis van God nie , want God is liefde.

WaaromfieronsjaarliksKersfees ? Uitdankbaarheidvirditwat HY vironsgedoenhet. Onsonthou en herdenkSygeboortedeurvirmekaargeskenke te gee , en om Hom te aanbid .Die ware betekenis van Kersfees is Liefde

God hetons so liefdaaromhetHyvirons die wegkomaanwys ÔÇô die enigsteweg ÔÇô om die ewigheidsaam met Homdeurte bring.

HyhetSyenigsteSeungegeeom die straf (Watbedoel was vironssonde) namensonstedra.

Romans 5:8

Maar God bewysSyliefdevironsjuishierindatChristusvironsgesterfhet toe onsnogsondaars was

Hyhet die volleprysbetaal, ons is nouvry van veroordeling as ons die gratis liefdesgeskenkontvang en aanneem..

MaaraanalmalwatHomaangeneemhet gee Hy die reggegeeomkinders van God genoemte word

Nikskanons van Syliefdeskeinie

Rom.8:35-39

Wiekanons van die liefde van Christusskei . Lyding of benoudheid of vervolginghonger of naaktheid, gevaar of swaard,.Maar in al hierdiedinge is onsmeeras oorwinnaarsdeurHomwatvironsliefhet. Hiervan is ekoortuig, geendood of lewe of engele of bosemagte of teesnwoordige of toekomstigedinge of kragte of hoogte of diepte of enigeietsanders in die skeppingkanons van die liefde van God skeinie, die liefdewatdaar is in Christus Jesus ons Here.

Ef. 3:18-19

Magjulleinstaatweesomsaam met al die gelowigestebegryp hoe wyd en ver en hoog en diep die liefde van ChristusstrekMagjullesyliefdewatalleverstandtebowegaan en magjulleheetemalvervul word met die volheid van God.

Jes 54:13-15

Berge kanpadgee , heuwelskanwankel, maar my liefdevirjousalnooitverdwynnie , my vredeverbond met jousalnooitwankelnie , se die Here watjouliefhet

One's opinion about the important aspects of life changesas you get older, and the older you get, the more precious life becomes and the harder it becomes to remember. Even though my beckoning future is now shorter than my fading past onethingremainunchanged,

I have alwaysbelieved and relied on one thing and it has made all the difference in my life, it sustained me in hard times, through tears and heart break, pain, fear and sorrow . . and that is the Biblical truth froman age old hymn:

That is why I know that Jesus Loves Me

“Jesus loves me this I know. For the Bible tells me so. Little ones to Him belong, we are weak but He is strong . . .Yes, Jesus loves me . . .The Bible tells me so.”

A pastor once said:

“I always noticed it was the adults who chose the children’s hymn ‘Jesus Loves Me’ – for the children of course ├ö├ç├┤ whilst singing the hymnit was the adults who sang the loudest, because they knew it the best.”

Here's a new version of the old hymn for us over middle age

who have white hair or no hair .

JESUS LOVES ME FOR SENIORS

Jesus loves me, this I know, Though my hair is white as snow Though my sight is growing dim, Still He bids me trust in Him.

(CHORUS)

YES, JESUS LOVES ME.. YES, JESUS LOVES ME.. YES, JESUS LOVES ME FOR THE BIBLE TELLS ME SO.

Though my steps are oh, so slow, With my hand in His I’ll go On through life, let come what may, He’ll be there to lead the way.

(CHORUS)

When the nights are dark and long, In my heart He puts a song. Telling me in words so clear, “Have no fear, for I am near.”

(CHORUS)

When my work on earth is done, And life’s victories have been won. He will take me home above, Then I’ll understand His love

(CHORUS)

I love Jesus, does He know? Have I ever told Him so? Jesus loves to hear me say, That I love Him every day.

(CHORUS)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Category

All posts, Christmas

Tags