Definisie van geloof.
Woordeboek se weergawe. ÔÇôGeloof is vertroue,
Heb.11:1 .Wat is geloofdan ? Dit is 'n vasteversekeringdat die dingewaarnaonsuitsien, inderdaadsalgebeur. Dit is die bewysdat God die dingewatonsnogniekansiennie , waarsalmaak.
Now faith is the substance of things hoped for, the evidence of things not seen
Faith is the confidence that what we hope for will actually happen ; it gives us assurance about things we cannot see.
Onsgaan sit met onsvollegewig op 'n stoelsonderomtweekeerte dink. Onsglodatditonsgewigsalkan vat.
Geloof is eenvoudiggenoegom 'n kind teoortuig , maarteverhewevir die wyseomtebygryp of teverstaan.
Geloof is nie die blindeliksereaksie van die sielnie . Geloof in God berus in die bewyse in die onveilbarewoordvan God
Die geloofwatjou red is joupersoonlikevertroue in Jesus Christuswatvirjousondebetaalhetaan die kruis.
Jesus hetnahierdiesoortgeloofgesoekelkekeer as Hyiemandgeneeshet
Die vrouhetvolhardende of aanhoudendegeloofgetoonMark.7:26
Die het 'n dringendversoekendegeloofopenbaarMat.8:8-10
Die blindeseunhet 'n begeertegeloofgehadMark.10:51
Daniel se geloof was waagmoedigDan,610:23
Geloof is vertroue in God watons help omSywoord die Bybeltevertrou
Die oorsprong van onsgeloofkom van die Vader,Seun en HG.
Rom.12:3, Heb.12:2, 1Kor.12:9, Luk.17:5, Gal.5:22,
Die menslikeRom.10:17Sooswatons die skrif lees en hoorgroeionsgeloofsterkerHand.4:4 Mark.17:19-21.
Geloofmoetnooitgeloof in 'n newelagtige ding watgenoem word "geloof" weesnie , geloofopsigselfkanniksdoennie , dit is jougeloof in Jesus Christuswat red , watwerk