9th December 2016

Jesus Het Opgestaan

Jesus het opgestaan"Hy het opgestaan, Jesus het opgestaan" weerklink die prediker se stem in die kerk . "Hy het waarlikopgestaan" kom die triomfantlikePaasantwoord van die gemeentevoorhom.

Olga kyknahaarouma ,haargesig is volplooiemaarhaaroeglinster van blydskap , sy is so blydathaaroumagelukighier in die kerk is . Haarpensioengeldjies is maar min en sykryrerigswaar .

Hulleverlaat die kerk met sygoueuie-vormigetoring en Olga draainahaarouma toe en se " Oumaek is so blydatonkerk toe kankomwaarons God kanaanbid". Hullestap 'n entverder toe vra Olga weer . "Vertel my hoe dit was toe die kerkegesluit was en dit teen die wet was virkindersomBybel stories te lees".

"Komons sit hier op die bank in die park , want dit is 'n langstorie en my voete is moeg al die baiestaan in die kerk" glimlagouma.

KEUSE VAN GODSDIENS.

Meer as 'n duisendjaargelede wadaar 'n Prinsgenaamd Vladimir , dit was 'n tyd in ons land toe die mensebaieverskillendegodeaanbid het en Prins Vladimir was oortuigdat die godevals was .

Sywens was datRusland 'n sterkgodsdiensmoes he en het toe besluitommeeruittevindoorJudisme, Islam en die Christendom .

Daar is 'n legendewatgaanoorPrins Vladimir wat in die jaar 988 NC 'n helderligoor die stad Kiev gesienskynhet .Hy was oortuigdaarvandatdit Jesus Christus was wathomkom se het wattergodsienshymoeskies .

"So het Rusland 'n christen land geword en almal die armes , die rykadel en selfs die Tzarhomself het God op dieselfdewyseaanbid en in die OrtodokseKerk was ditnooitandersnie ". Maar in 1917 het die Bolsheviks (Hulle was die mensewatwougehad het dat die Regeringbeheermoes word deur die werkersvir die werkers.) onsTzar Nicholas II en syfamilieonttroon en beheeroorgeneem.

Die Bolsheviks wouveranderingteweegbring , want al was daarrykmense in ons land , die grotermeerderheid arm was . Onder die leierskap van 'n man genaamd Lenin word die regeringoorgeneem as ook die fabrieke en plase .

Rusland word toe 'n Komunistiese land en virbaiemense het moeiliketyevoorgele.

GODSDIENS WORD VERBAN.

"Wat het toe van die Kerkgewordouma ? " vra Olga. "Godsdiens was verban en net 'n handjievolmense het Bybelsgehad" antwoordOuma . Meeste van die kerke het hullegesluit ,ekonthouwanneerek by onspragtigekerkverbygestap het ekbaie male sommergehuil het want dit was omskep in 'n stalvirbeeste , maardit het my ookdaaraanherinnerdat Jesus in 'n stalgebore was.

Ons het nieopgehouom God teaanbidnie , die Owerheid het 'n paarkerketoegelaatomaantegaan , maar was strengdopgehoudeur die KGB (GeheimePolisie) . BaieBaptiste en anderkerke het ondergrondsgegaandws. hullemoes in die geheimontmoet of erensbuitedienshou met die wetedat as die KGB hullevang, hullegestrafsou word. Alhoewelhullebaieversigtig was, was daar tog van hullewatgevang was en hullePastore of Predekers was danweggeneemomgemartelte word ,in die tronkgegooi of self Siberia toe gestuur .

Die Kommuniste het ditbaiemoeilikvir die Christinnegemaak ,maar self temidde van die marteling en swaarkrykonhullenie die Christendom uitRuslanddryfnie.

"O ek is so blydatditnouanders is Ouma , ekgenietonslesseoor die bybel by die skool en sondagskool en ookomkerk toe tegaan . " se Olga .

"Hoe het alles toe weerverandersoosditvandag is Ouma?".

N NUWE DAG.

In 1985 was Mikhail Gorbachevaangestel as AlgemeneSekritaris van die Kommunistiese Party , hy het besefdatbaiedingeverkeerd was in ons land en het regstellings begin maak. Hy het onskerkeweer an onsteruggegee en in 1988 was Kerkleiers van oor die heleWereldgenooiom 'n 1000 jaar van Christendom in ons land tekomfier. Van toe afkononsweeropenlikaanbid en kerk toe gaan en konkinderssoosjyweervrylik van Jesus leer.

"Ja Jesus het werklikopgestaan

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Category

All posts, Clips

Tags