Moet Nooit Opgee Nie
Moet nooit:
Opkrop as jyiets op die hart hetnie
Stilbly as jy 'n opiniehetnie
Moedopgee as jysukkelnie
Kwaad word as jyteleurgestel word nie
Ophouwanneerjyverloorhetnie
Ongeduldigraak as jyniejou sin krynie
BlylÔö£┬¼ as jygevalhetnie
Persoonlikraak as jy in die rug gesteek word nie
Siniesraak as liefdenieuitwerknie
Oordeel as jyiemandnie ken nie
Verwyt as iemand 'n foutbegaannie
Haat as iemandjouseermaaknie Ophouglo as jouvertrouegeskend word nie Bang wees as jyalleen is nie
Twyfel in jouselfnie
WANT.
Jy is baiespesiaal en elkeliewe ding wat met jougebeur en elkeliewemenswatoorjou pad kom, is voorafvirjoubeplanomjousterker, wyser en slimmer temaak en joudiepte en karakterte gee.
Genietjoulewensreis..
Onthou.
Hoop maak die reismoontlik,
Geloofmaakditmakliker en liefdemaakditonvergeetlikmooi.