9th December 2016

Wyse Woorde

  • Die bestemanierom iemand "terugtekry" is omtevergewe
  • Voedjougeloof enjoutwyfelsalsterf van die honger.
  • Tensyjydie heleskeppingkanskep in 5 dae, is ditmiskiennie so 'n goeieideeomvir God voorteskryfnie.
  • Suksesvolle huwelike is nieom die regtepersoontevindniemaarom die regtepersoonte wees.
  • As die Gras groener is aan die ander Kant van die draad, kanjyversekerwees die waterrekening is ookhoÔö£┬¢r.
  • Woede is 'n toestandwaar die tong vinnigerwerk as die verstand.
  • Jykannie die verledeverandernie, maarjykan die huidigeruÔö£┬╗neerdeurtebekommeroor die toekoms.
  • God gee altydSy besteaanhullewat die keuseaanHomoorlaat.
  • Allemense glimlag in dieselfdetaal.
  • 'n Drukkieis 'ngrootgeskenk! "One size fits all"!
  • Almalverdien ombeminte word…Veralhullewatditnieverdiennie.
  • Die werklike maatstafvir 'n man se rykdom is wathybelÔö£┬¼ het in die lewe hierna.
  • Elkeeen het skoonheidmaarniealmalsienditnie.
  • Dank God vir watjy het en VERTROU HOM virwatjybenodig.
  • Indienjyjou hartvul met verwyteoorgister en bekommernisse van mÔö£Ôöñre, het jygeenvandagom voordankbaarteweesnie.
  • Indieniemand ietsslegs van jousÔö£┬¼, leef so datniemandditglonie.
  • Geduld is die vermoÔö£┬¢omjou "engine telaat idle" terwyljyvoeljywiljou" gears strip".
  • Hardewoorde breekniebeneniemaarwelharte.
  • Liefdeword versterkdeursaamdeurkonfliktewerk.
  • Om uit die moeilikheidtekom, moetmensgewoonlikdaardeur.
  • Onsneemas vanselfsprekendaan die dingewaarvooronsmoetdankiesÔö£┬¼.
  • Liefde is die enigste ding watverdeelkan word sonderdatditminder word.
  • Neemtydomte lag want dit is die musiek van die siel.
  • Karakter word getoetsdeurvoorregte, hoe meervoorregteiemandgeniet, hoe beterkanjysienwiÔö£┬«hywerklikaan die binnekant is.Mag God deursyHeilige Gees in onsharteheers.

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Category

    All posts, Words of wisdom

    Tags

    ,