12th December 2016

Dagga

Ons is vanaandhierbymekaarom ‘n baieernstigesaaktebespreekwatonsalmalraak, al was ditongeveerseswekegeledehetonsditnognievergeetnie Ma hetnooitregtigvredeoor die aangeleentheidgehadnie.enoor die jareheenhetekgeleer as Ma ‘n “gut feel” hetdankanekmaarglosy is reg .

 

Die pakkie dagga watons – of Martin – by onshekopgetelhet , hetonsna die polisiegeneem en hullehetbevestigdatditwel dagga was, onsheteersgedinkdatditdalk die bouerss’n was maar die pakkiesigaretpapiertjieswatookdaar was hetonslaattwyfel , want hulledraainiezolle met daardiepapierenie , die polisiehetditook so bevestig , hullegebruikenigepapierwathullekankry , hullekooppapiernie.

 

Onsweetniewieditlaatvalhetniemaar as ditaan Marco of Brad behoorthetsaljulleonsnie se nieaangesienjulle in die verlede toe onsjulleoorandergoeduitgevrahet , jullevironsnie die waarheidvertelhetnie.

 

Die polisiehetonsverwysna ‘n persoonwat die helegekompliseerdetoedrag van sake betreffende dagga verduidelikhet en watkangebeur as jy net passiefbetrokke is want onsweet en glojullesalditnieuitjulleeiedoennie .

 

  • As jybetrap word met dagga in joubesit is dit ‘n oortreding van die wet watstrafbaar is .
  • Jykanbeboet of sumiertronk toe gaanafgangende van die hoeveelheidwataanjougekry word.
  • Die’ watsaam met die persoongevang word is ookskuldig , al hethulleniks by hullenie of al se hulledathullenie rook nie en word dansaamgearresteer en gevonnis en dit word op joupersoonlikerekordaangebringwatviraltyddaargaanbly . ditkanjoutoekomsbepaal as jysouwerksoek, ‘n lening by ‘n bank aanvra , iets op huurkoopwilkoop of ‘n rekeningwiloopmaakens.
  • Aanons was gesedat as jy dagga rook die “traces” vir 28 daenadatjyditgebruikhetnogsigbaar is. Watons die meestegeskokhet is dat al rook jyditnie self nie en jydalk net “passief “ met so ‘n persoon in aanraking was ditsigbaarsalwees as ‘n urienetoetsgedoen word, daarkandusmaklikvasgestel word of jyblootgestel was aan dagga al rook jynie self nie , as jy in ‘n ‘polisie roadblock’ gestop word (watenigetydkangebeur) is jy ‘n sitting duck. Jyasem tot soveel as 25% van die dampe in as jy in ‘n voertuigry en iemand rook dagga.
  • Nog ‘n ding , jy rook dalk self niemaar die blotefeitdatjygeweethetdat die anderpersoonditgebruik , jyook in die hofsalmoetverskyn as medepligtige want jyhetnie die saak by die polisieaangegeenie want ‘dagga rook’ is onwettig !.Die persoon met wieonsgeselshet was by ‘n hofsaakbetrokkewaar ‘n skoolkindaangekla was as medeplidtigealhoewel die kind self niegerookhetnie.
  • Daar was ‘n gevalwaarverfwers in ‘n vertrekgewerkhet en van die verfdampeingeasemhet , die betrokkeverfhet as deel van die samestelling “ cannabis” in gehad en almal was posetiefgetoetsasgevolg van die dampe.
  • As julleniebewus was van die onwettigeaspekte van dagga of die “humiliating consequences “ watdaarmeesaamgaannie hoop onsdatjullewanneerjulle in ‘n situasiekommoetjulleweetjullespeel met vuur
  •  

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Category

    All posts, Sin

    Tags