Dobbel
Is dobbelsonde ?
Wat is sonde ?
Ef. 5:10Vrajouvoordurendaf of ietsvir die Here aanneemlik is
Rom. 14:23 Enigeietswatjynieuitgeloofsoortuigingdoennie is sonde.
As jyjou hoop op “Dobbel” plaasdanvirdaardietydwatjyditdoendanplaasjyjou hoop op die noodlotsgodeMeni of Gad Jes. 65:11.
As jyjou hoop Meni sit dan is jyindirekbesigom ‘n ander god ( ‘n valse god ) tedien en is danbesigom die eerstegebodtebreekEx. 20:2 en verder is God
baiejaloers as jyjou hoop op andergode sit en as jyHomvoluitwildiendanverbiedHyjouomandergodetedienEx.20:4-6
As onshierdiegebodverbreek vat ons God letterlik in die gesig en se onsvirHomdatonsHomnievertrouvironsdaaglikse brood en vironsdaagliksebehoeftesnie , onssaleerder op onseieditwildoen en virMenivraomonste help.
God hetgesedatonsvironsdaaglikse brood moetwerk
Ons bid ookdatHyonssalbeskerm teen die bosedatonsniesalstruikel as ons in versoekingkomnie , maaronswaagdit op ‘n terreinwaarsatanheers.
Die andergevaar is datonsnog ‘n ander god gaanaanhang en dit is Mammon
Matt. 6:24 , Luk. 16:13
Watwilek met die geld doen as ekditwen ? ( Gewoonlik is ditmaterialisties van aard ) is ditbinne die wil van die Here of nie ?
Ekmoetallesdoen tot eer van God – as ekdobbeldoenekdit tot God se eer ?
Is daarklein of grootsondes ( Die bedragwatekwaag is so kleinditmaakniesaak as ekverloornie .) My kleinbedraggiewatek wed is deel van die grootdobbelbedragwatdalkmiljoenekanwees .
Die miljoenewatdaarnou is word ‘n versoekingvirswakkergelowiges en hullekandalkversoek word om ‘n kanstewaag en dalkookkansondig in die proses
Ek as Christen magnie my broerlaattruikelnie
As ekdobbelskynek my ligvir Jesus ?
Sou Jesus gedobbelhet toe Hy op aarde was ?
Onslewens word heen en weergeskudsoosgolwe , God wilnie he datons so onsekermoetweesoor die toekomsnie.
God wilons seen maarterwylonsandergodediensalhyditniedoennie en ons is die oorsaakdatonsniegeseen word nie.
.