12th December 2016

Heb 12 V1-3

Heb.12:1-3

 

Aan wie is hierdie brief gerig ? Hebrewse Christene ongeveer 60-65 NC moontlik 2de generasie jode van die Messiaanse tydperk Heb.2:3 Want hulle wou dalk terugkeer na Judisme waaraamn hulle gewoond en ook agv. onvolwassenheid en ook deurdat hulle nie die Bybelse waarhede reg verstaan het nie , en ook dat die Christene baie vervolg was deur die Romeine gedurende daardie tyd.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Category

All posts, Scripture lessons

Tags