Hoe Om God Se Stem Te Hoor
Hoe om God se stem te hoor?
Behoort elke Christen te verwag om God se stem in hulle lewens te hoor?. Indien wel, hoe gebeur dit ?.
1. Die Belofte
Kom ons kyk na die beloftes in die Woord
Die Isaeliete het tydens hulle swerwinge in die woestyn die lig van Don gedurende die nag gehad en die skaduwolk bedags. God se in ;
Ps.32:8 "Ek wil jou onderrig en die pad leer wat jy moet volg. Ek wil jou raag gee"
Jesus se in Joh.16:13 "Wanneer Hy kom, die Gees van die waarheid, salHy julle in die hele waarheid lei".
Vir die vroe gelowiges was God se leiding noodsaaklik en het hulle dit ook verwag en ervaar.
Vandag is dit ook nie ongewoon om te hoor wanneer God met ons praat nie, en is dit nie net beskore vir ÔÇÿn klein bevoorregde groep Christene nie. As Sy kinders kan ons seker wees dat ons Vader met ons praat as deel van Sy verhouding met ons, en dat ons met Hom kan kommunikeer deur gebed en te luister as Hy met ons praat, en dat dit ÔÇÿn daaglikse ervaaring kan wees.
Hoe praat God met ons ?
As ons daagliks bid, praat ons met God, al sien ons dit nie, glo ons dat God luister en dat Hy gereed is om te antwoord. Maar dit is hier waar die kommunikasie tussen die mens en God gewoonlik nie reg vertolk word nie. Ons praat met woorde wat ons gevoelens en begeertes uispreek, maar hoe antwoord God terug.?
Sy antwoord is nie hoorbaar nie, maar Sy Gees spreek tot ons deur die stem van ons gewte en ons innerlikke geestes oortuigings (Inner convictions). Die Heilige Gees help ons om te luister.
Joh.16:8 en ook v. 13 . Sy belofte is dat Hy ons in Sy waarheid sal lei. So spreek God tot ons deur die Gees, en so moet ons dit herken en verstaan.
Ten eerste : Dit moet geoefen word, om die influistering van die Gees te kan onderskei van ander gevoelens, dit kom nie vanself nie. Dit sal beteken dat ons op God sal moet wag terwyl ons aandagtig luister.
Ten tweede : Daar gaan nie ÔÇÿn stem of ÔÇÿn rukwind wees, of ÔÇÿn skielike helder gedagte by jou opkom nie, God se stem is heel anders.
Wat is die metode wat God gebruik om met ons te praat ?.
In die Ou Testament voor Christus was daar die Tempel, Priesters en Profete, ons lees daarvan in 1 Sam.28:6
Wat is daar vandag vir ons volgens die Nuwe Verbond?.
1. Die Bybel
God openbaar Sy wil en voorskrifte in Sy Woord (His lively Oracles) Godspraak, om dit reg te doen moet jy tydsaam wees, nie probeer om so veel as moontlik in die kortste moontlike tyd te bereik nie.
Ons gemoed en gesindheid moet reg wees, deurdat ons vir die gees vra , met ÔÇÿn gesindheid van "Spreek Here want U dienskneg en diensmaagd luister"
Deur middel van die Skrif sal die Heilige Gees ons oortuig van sonde en positiewe optredes wat ons in gehoorsaamheid sal moet volg.
Die Skrif openbaar nie net antwoorde wat ons op daardie oomblik wil vind nie, maar gee aan ons ÔÇÿn algemene kennis van God asook Sy wil en doel vir ons lewe. Daarsonder is dit haas onmoontlik om enige anywoord net uit die Skrif te probeer kry.
Deur die woord gereeld te lees vorm dit die grondslag van die kennis van God en dit is noodsaaklik om Sy stem te kan hoor.
Jesus het aan die Saduseers gese in Mat.22:29 "Julle doen verkeerde dinge omdat julle nie die Skrif ken nie"
Ons moet dust yd maak om die word te lees sodat ons, ons lewens kan meet volgens Bybelse riglyne en voorskrifte wat Jesus ons daaruit leer. Kortom God gee leiding en verskaf antwoorde soos wat dit in Sy Woord opgeskryf staan.
As ons nie word bestudeer nie, is dit soos iemand wat tevergeefs probeer om by ÔÇÿn vriend se huis uit te kom maar nie daarin slaag nie, want hy het nie die moeite gedoen om die padaanwysings te bestudeer wat hy aan hom gegee het nie .
Aanwysings vir ons reis in hierdie wereld na God toe is reeds aan ons gegee in Sy Woord. Ons moet die moeite doen om dit te lees anders gaan ons ook nie weet hoe om by Goduit te kom nie.
2. Samekom van gelowiges en Christen vriende
Wanneer ons bymekaarkom as gelowiges vorm ons ÔÇÿn eenheid waar ons gemeenskaplik onder die leiding van die Heilige Gees kan verkeer, na die bedizening van die Woord kan luister en saam kan bid.
God spreek tot ons daar waar Hy verkondig word.
As ons na ÔÇÿn preek luister en ons nadir Hom in aanbidding en met lofprysing spreek Hy tot ons.
Dit staan in Sy Woord, "Waar twee of meer in My naam vergader is ". en ook "moenie die samekomste van die gemeente afskeep nie", Tydens so ÔÇÿn byeenkoms kan God se stem gehoor word. ÔÇÿn Preek is nie spiriuele vermaak nie, as ek myself geestelik voorberei het , dan sal ek Sy stem daar hoor. Menigemale is mens aangeraak tydens ÔÇÿn erediens.
Hand.13:2-3 Hier se die Heilige Gees vir die Kerk in Antiogie ; Toe hulle op ÔÇÿn keer bymekaar was om die Here te dien en om te vas, het die Heilige Gees gese; "Sonder Barnabas en Saulus vir My af om die werk te doen waarvoor Ek hulle geroep het". Nadatdie gemeente gevas en gebid en die hande opgele het, het die gemeente hulle laat gaan.
Hoe kon hulle die Heilige Gees gehoor het? Was dit hoorbaar? . Dit is moontlik dieselfde as iemand wat voel hy sendingwerk moet gaan doen en hy weet nie noodwendig waar en wanneer nie.
Die Heilige Gees plaas in jou hart ÔÇÿn begeerte en oortuiging wat jou aanspoor om te gaan.
3. Advies en raad van ander Christen vriende
Hierdie is in baie opsigte ÔÇÿn uitbreiding van die vorigr gedagte. God praat met ons deurdat Hy ander Christene gebruik, wat reeds ÔÇÿn lang pad met die Here geloop het.
Iemand wat jy as mentor of raadgewer kan gebruik. Dit is raadsaam om na iemand se mening te luister of te raadpleeg, wat dalk meer ondervinding en geloofservaring as jy het.
Paulus se brief aan die Korinte was gedeeltelik ÔÇÿn antwoord op spesifieke vrae wat die Kwerk aan hom gestel het. Die Christene daar het leiding gesoek oor spesifieke sake wat verwarring onder hulle veroorsaak het. Dit lig ÔÇÿn belangrike Nuwe Testamentiese beginsel uit, dat God onder andere mense gebruik om met ons te praat.
Ons moet die raad en advies van meer volwasse Christene nie gering ag nie, maar dat ons ook sal moet verstaan dat almal feilbaar is en dat ons weer terug na God toe moet gaan vir Se openbaring en Sy wil oor die aangeleentheid sodat Sy Woord en Gees ons kan oortuig.
4. Lewensomstandighede.
Die Heilige Gees mag moontlik ons huidige omstandighede gebruik om ons te oortuig of aan te spreek.
ÔÇÿn Oop deur word voor ons geplaas, wat ÔÇÿn moontlike geleentheid bied, of ÔÇÿn deur word toegemaak wat ook ÔÇÿn aanduiding van die Heilige Gees kan wees.
Ons kyk weer na die raad en leiding wat Paulus tydens sy reise gee in Handelinge 6-10 wat dit illistreer, soos die voorbeeld van die gees wat die sendelinge verbied het om in sekere plekke te preek hulle het net nie reg gekom nie, want God het hulle geroep om in Massedonie te gaan help.
Ons ingesteldheid en waaksaamheid om werklik God se stem te wil hoor kan beteken dat die Heilige Gees wel moontlik'n vriend, 'n boek of omstandig hede kan gebruik om ons te oortuig
IV. Impulse en hoe om dit te toets
1. Direkte impulse van die Heilige Gees
Ons het vier moontlike maniere gesien wat die Heilige Gees kan gebruik om ons te lei, maar nie uitsluitlik nie Hy beperk hom nie net tot daardie vier nie.Somtyds sal jy ÔÇÿn skielikegevoel of impuls kry om iets te doen, of ÔÇÿn gedagte kom by jou op terwyl jou hart fyn ingestel is om die Heilige Gees se influistering te hoor en te herken. ÔÇÿn Voorbeeld in die Woord vind ons in Hand.8:26-29 waar Philipus die Etiopier langs die pad gekry het en hy saam met hom op die wa geklim het.
Of toe Hudson Taylor (1832-1905) se ma die gevoel gekry het om sonder eneige rede of aanduiding vir haar seun te bid wat op daardie stadium baie kilometers van haar af weg was, en daar word gese dat hy op ÔÇÿn kritieke oomblik in sy lewe merkwaardig tot bekering gekom het, en daarna die eerste sendeling na China toe geword het, waar hy 205 Sending stasies gaan vestig het.
Sy ma het ÔÇÿn impuls gekry en getrou daarop gereageer. Ons moet sulke impulse wat by ons opkom en herken.
So ÔÇÿn gedagte of impuls kan getoets word as jou verhouding met God werklik nederig en opreg is,terwyl jy sensitief ingestel en in harmonie is met dit wat in en om jou gebeur,( wees op dieselfde golflengte as God). Toets die influisterin van die Gees, met die Woord en met jou gewete , stel dan vas of dit van God af kom of nie. 1 Joh.4:1
2. Gewete en ÔÇÿ'Commonsense''
Daar moet altyd ruimte wees vir jou gewete en "commonsense" wat se jou logika vir jou daardie stemmetjie binne in jou wat jou laat dink.daardie lig wat ons as Christene almal het Joh.1:9
Daardie selfde gevoel, jou gewete, of die stemmetjie diep daar binne kan met jou praat as jy besef dat jy nou met verkeerde dinge besig is, of dit waarmee jy besig is sonde is aldan nie..
Sal ons bid en vir God vra of ons mag steel, nee. Dit noem ons "sanctified commonsense" (voor-die-handliggende heilgheid of toewyding )is ÔÇÿn waardevolle einskap om te voorkom dat jy verkeerde besluite neem of dalk as kind van die Here onnodig kan struikel.
"Faith transcends reason but does not render it useless. Blessed are those who possess commonsense in uncommon measures."
Geloof oortref rede maar maak dit nie af as nutteloos nie . Geseend is die wat .
Daar moet gewaak word teen ÔÇÿn "blank mind" waar jy jouself as te ware afskakel. Jy moet seker wees dat jy ingeskel nie afgeskakel is nie, bewus enie onbewus nie. dan sal jy gereed wees om te luister na die influistering van die Heilige Gees. So gereed dat jy jou dag in detail kan beplan.
Ons het reeds genome dat kennis van die Woord deel moet wees van jou gewete en commonsense , daarom moet jy bedag wees op gedagtes of metodes wat findimentele bybelse waarhede probeer omseil of verontagsaam.
Daar is nie kortpad as jy aandagtig na God se stem wil luister nie, net soos wat daar nie ÔÇÿn kortpad is na saligheid of heiligmaking nie.
Iemand met ÔÇÿn "impulsiewe' temperament moet daarteen waak om nie inderhaas of onoordeelkundig ÔÇÿn besluit te neem of te werk gaan, as hy blindelings himself oortuig dat dit wat hy nou voel van die Here af kom en dat dit dalk nie die geval is nie.
Toets dit altyd eers soos wat ons reeds genoem het.
Nederigheid is hier soos in elke faset van ÔÇÿn Christen se lewe van kardinale belang. ÔÇÿn Nederige , leerbare gees sal die moontlike gevolge van ÔÇÿn impulsiewe temprament kan teewerk veral in die begin jare van ÔÇÿn jong Christen waar daar baie vrae is oor Christen gedrag ens.
Ons het wel een troos dat God deur Sy groot genade, as ons opreg is, ons foute en verkeerde besluite menige male in iets goeds verander tot Sy eer,.
V. As ons Verward en verboureerdis hoe luister ons na Sy stem?
Daar is weereens twee moontlikhede. Tensy ons die twee onderskie kandaar verwarring wees. "Algemene geestelikeleiding" as ons dit so kan noem het behels ons hele lewe as Christen, en ons wil graag verseker wees dat Godtotaal in beheer is van die plan wat hy vir ons het.
Daarom is daar die nodigheid vir sekere spesifieke aspekte van geestelikke leiding . Daar moet skielik ÔÇÿn besluit geneem word en ÔÇÿn plan van aksie moet bewerk word binne ÔÇÿn sekere tyd. Hoe hoor ek God se stem en verstaan ek sy wil gedurende so ÔÇÿn tyd ? (kom ons noem dit maar ÔÇÿn krisis wat dit gewoonlik is)
As al die bogenoemde beginsels reeds toegepas is? Te midde van verwarring en onsekerheid moet ÔÇÿn moeilike besliut geneem word.
1. Wat ons eerste moet doen is bid. Vertel vir God in detail van jou probleem en vra vir Sy leiding. Terwyl jy in ÔÇÿn gees van aanbidding verkeer moet jy kontak behou en Hy met jou.
2.Vir so ver dit moontlikis dink na oor elke detail van jou saak, gebruik alle moontlike beskikbare inligting wat betrekking het op die spesifieke saak, of versoek en gebruik al die verstandelike vermoens en sintuie wat jy hettot die uiterste . Op hierdie stadium moet jy nie redeneer nie.Gebruik die denkvermoe wat God jou gegee het. Ons mag nooit Goddelike leiding sien as dalk ÔÇÿn meganiese plaasvervanger vir ons eie geestesvermoeens of inspanning nie.Die wonder en prag om God se stem te kan hoor is dat dit die beste moontlike poging, logika of uitspraak wat enige mens kan bedink oorskry.
3. As jy gebid en daaroor nagedink het, kry advies van ÔÇÿn betroubare en volwasse Christen vriend of vriendin, ÔÇÿn vertroueling of ÔÇÿn selgroep lid, hierdie vriend alhoewel hy/sy nie bewus sal wees van die fynere besonderhede van jou saak of versoek nie, mag dalk die nodige kennis of ondervinding he met betrekking tot die werking van die Heilige Gees in ÔÇÿn soortgelyke gaval of versoek. Bespreek dit, maar onthou, niks wat uit so gesprek kom moet as finaal beskou word nie . Die HG mag dalk verskeie ander metodes of kanale gebruik .Gebruik alle moontlikhede nie net een nie.
4. Terwyl jy wag en besluit, gaan getrou aan met dit waarmee jy tans besig is , en doen dit tot die beste van jou vermoe. As dit jou opregte begeerte is om God se stem te hoor, en jy bereid is om dit te gehoosaam tenspyte van die verwarring en veboureerdheid wat jy tans beleef , weet dat jy Hom kan vertrou met die kleiner en voor-die-hand liggender dinge waarmee jy nou besig is . Luk16:10
Voorbeeld: As ÔÇÿn jongman wonder of God hom roep om sendingwerk te gaan doen in ÔÇÿn ver land moet hy nie alles los en net elkedag wonder wanneer God hom gaan antwoord nie, maar dat hy daar waar hy is hom moet besig hou met die uitbou van die Koningkryk in sy omgewing en Kerk. Onthou dat God jou alleenlik sal rig en lei as jy gehoorsaam is met dit wat Hy reeds aan jou toevertrou het om te doen.
Jy mag dalk op hierdie stadium vind dat die HG jou saggies dring in ÔÇÿn sekere rigting of gewaarwording (Dalk ÔÇÿn deur wat duidelik oopgaan of onverwags toegaan).Dalk ÔÇÿn dieper of sterker innerlike gevoel om ÔÇÿn sekere besluit te neemwat ÔÇÿn aanduiding gaan wees om die volgende stap te neem waar die antwoord al duideliker sal word. Jy gaan al hoe meer selfvertoue begin kry as jy kyk waar jy jou tans bevind en die raaiselagtige stelling wat soms gebruik word te ondersoek, wat lui " om God se leiding te sien moet jy soms terug kyk waar vandaan jy gekom het tot hier, en vandaar te sien waarheen om te gaan"
5. Alhoewel jy God se leiding soek, Jy ten einde op die punt gaan kom waar jy ÔÇÿn besluit sal moet neem. Paulus het ook besef dat hulle moes besliut wat om te doen in Hand 16:10. Hulle het op die punt gekom waar hulle besluit het . Nadat jy jou besluit geneem het, moet jy beslis optree sonder om weer daaroor te dink.
Vertrou dan op God wat deur Sy genade vir joiu gaan relp.
Jy sal dalk weer later later besef hoe die Here jou werklik nou gelei het.
Vi. Die gedagtes van Jesus
Om jou totale lewe(jou handel en wandel)as Christen gelowige dag vir dag te leef, het jy geestelike leiding nodig, en darom moet jy op God se "golflegnte" ingeskakel wees, dit verg persoonlike dissipline, waarvan Bybel lees en gebed die noodsaaklikste is . Die gelowige wat ingestel is om leiding te ontvang moet ÔÇÿn biddende kind van die Here wees.
Soos wat ons ingestel is op God en Sy stem , gaan ons noodwendig soos Jesus begin dinkenhandel.Jesus se Gees is in ons en het ÔÇÿn invloed op ons gedagtes en optredes en gee rigting aan ons lewe.
Ons sal soos Paulus kan se Gal.2:20 ÔÇÿ' Nou is dit nie meer ek wat leef nie maar Christus wat in my leef ÔÇÿ'en so ook 1Kor.2:16
Vrae:
1. Hoe praat God hoofsaaklik met ons? 2. Wat moet jy doen as die raad of advise wat ÔÇÿn vriend jou gee instryd is met jou eie oortuigings? 3. Is jou gewete onfeilbaar? 4. Jy word ÔÇÿn belangrike betrekking of pos aangebied wat jy binne 24 uur op moet reageer, wat staan jou tedoen ?. 5. Waarom is "Common sense" nie genoeg wanneer jy ÔÇÿn besluit moet neem nie? 6."Spreek Here U dienskneg od diensmaagd luister" Wat se resultaat verwag jy indien jy so ÔÇÿn gebed bid ?. 7. Bespreek die gebruik of misbruik van die Bybel wanneer Geestelike riglyne gesoek word ?.
Memorizing scripture
My testimony can be summed up in eight short sentences.
And it came clear to us that what we need to do is stop letting the voice of negative circumstances dominate our conversations. Yes, you have to be realistic. The painful things are really there. But we realized that the word of God, the promises of God, the works of God, the thoughts of God, the person of God-that voice was not being spoken into those moments. There may have been devotions in the morning, and there may have been devotions in the evening. But at that moment, God's word was silent. That was mainly my fault. It's a husbands' role to lead with the word of God.
So we lingered over Psalm 40:5 and decided to make it our year-long marriage verse in 2009:
You have multiplied, O Lord my God,your wondrous deeds and your thoughts toward us;none can compare with you!I will proclaim and tell of them,yet they are more than can be told.
We are memorizing it, and we aim to make it the banner that flies over our Monday lunch dates and all our conversations: "[God's] wondrous deeds and [his] countless thoughts toward us . . . [We] will proclaim and tell of them." To that end, I rededicate myself to memorizing the wondrous deeds and the thoughts of God toward us. Pray for us, and we will pray for you. And may Christ make his word dwell richly in us this year.
“How can we recognize the voice of God?”This question has been asked by countless people throughout the ages. Samuel heard the voice of God, but did not recognize it until he was instructed by Eli (1 Samuel 3:1-10). Gideon had a physical revelation from God, and he still doubted what he had heard to the point of asking for a sign, not once, but three times (Judges 6:17-22, 36-40). When we are listening for God’s voice, how can we know that He is the one speaking?
First of all, we have something that Gideon and Samuel did not. We have the complete Bible, the inspired Word of God, to read, study, and meditate on.
"All Scripture is God-breathed and is useful for teaching, rebuking, correcting and training in righteousness, so that the man of God may be thoroughly equipped for every good work" (2 Timothy 3:16-17).
When we have a question about a certain topic or decision in our lives, we should see what the Bible has to say about it. God will never lead us or direct us contrary to what He has taught or promised in His Word (Titus 1:2).Second, to hear God’s voice we must recognize it. Jesus said, "My sheep listen to my voice; I know them, and they follow me" (John 10:27). Those who hear God's voice are those who belong to Him-those who have been saved by His grace through faith in the Lord Jesus. These are the sheep who hear and recognize His voice, because they know Him as their Shepherd and they know His voice. If we are to recognize God’s voice, we must belong to Him.Third, we hear His voice when we spend time in prayer, Bible study, and quiet contemplation of His Word. The more time we spend intimately with God and His Word, the easier it is to recognize His voice and His leading in our lives. Employees at a bank are trained to recognize counterfeits by studying genuine money so closely that it is easy to spot a fake. We should be so familiar with God's Word that when God does speak to us or lead us, it is clear that it is God. God speaks to us so that we may understand truth. While God can speak audibly to people, He speaks primarily through His Word, and sometimes through the Holy Spirit to our consciences, through circumstances, and through other people. By applying what we hear to the truth of Scripture, we can learn to recognize His voice.