Kan Woorde Jou Lewe Regeer
Kan woorde jou lewe regeer?
Boek nommer: M05
Dr James Van Zyl
Geloof in die Woord
Posbus 112
Stanger,4450
Tel. (032) 551 1836/ Faks (032) 5525411
ISBN NO: 947033300
Kan Woorde Jou Lewe Regeer?
Jy SÔö£┬¼ jy kan iets nie doen nie, en die oomblik toe jy dit gesÔö£┬¼ het was jy verslaan.
Jy SÔö£┬¼ jy het nie geloof nie, en daardie oomblik het twyfel soos 'n groot reus verrys en jou gebind.
Dis tyd dat jy weer opnuut sal besef dat jy tot 'n baie groot mate beheers word deur JOUWOORDE. Hulle regeer jou lewe!
Jy het die taal van mislukking gepraat, en mislukking was jou voorland.
Jy het die taal van vrees gepraat, en vrees het sy koue greep om jou stywer gemaak.
Salomo het gesÔö£┬¼: (Jy is) verstrik in die woorde van jou mond: gevang deur die woordevan jou mond(Spr. 6:2)
GETUIG EN BELY
Christene besef steeds nie die belangrikheid van die woorde van hulle mond in hulle lewens nie.
Elke keer wanneer die woord belygebruik word, dink hulle outomaties aan die belydenis vansonde,swakheid en mislukking. Maar dis net die negatiewe sy van die saak. Die negatiewebelydenis van jou sonde was net om die deur te open tot die positiewe belydenis van die ganseWoord van God.
Daar is niks belangriker in jou lewenswandel as 'n gelowige as jou belydenis nie, alhoewel dit sobitter min aandag kry in die Kerk.
Christelikheid word genoem DIE BELYDENIS volgens Heb. 3:1 (Engels: confession) Die GriekseWoord waar hierdie woord van afgelei is beteken letterlik: om dieselfde ding te sÔö£┬¼. Dit beteken:om te sÔö£┬¼ wat God sÔö£┬¼.
Dit beteken omsaam te stem met God in jou getuienis. M.a.w. om te sÔö£┬¼ watGod sÔö£┬¼ in Sy Woord oor jou sonde, jou siekte, jou skynbare mislukkings, jou gesondheid, jouredding, jou oorwinning of enige iets anders in jou lewe. Jy moet getuig of erken wat God sÔö£┬¼.
BELYDENIS IN MOEILIKEOMSTANDIGHEDE
Kom ons gebruik 'n voorbeeld. Siekte neem toe in jou liggaam en jou gesondheid isbesig om agteruit te gaan.
Siekte ÔÇô simptome word meer. Satan begeer om jougesondheid te vernietig en om jou onbekwaam te maak vir die Here se diens.
Maar God het voorsiening gemaak vir jou gesondheid.
Hy het met jou 'n genesingsverbondgesluit.
Hy het belowe: En julle moet die Here julle God dien . En Ek sal siektes uitjou midde verwyder (Ex 23:25), want Hy het belowe: Ek is die Here wat jou gesondmaak(Ex. 15:26)
God se Woord sÔö£┬¼: (Hy) wat al jou krankhede genees(Ps. 103:3)
Jesus Christus het jou vrygemaak van sonde en van al jou siekte, want Hy het ons krankhedeop Hom geneem en ONS siektes gedra
(Matt. 8:17) toe Hy wreed gegesel was (Mark. 15:16 tot 20, Matt. 27:26, Joh. 19:1) en daarom, deur wie se wonde julle genees is.
(1 Pet.2:24)Al hierdie kennis voorsien 'n basis vir jou geloof.
Jy weet satan kan nie siekte op jou liggaamplaas nie, want Christus het reeds jou siektes vir jou gedra ÔÇô in jou plek het Hy dit gedoen.
Daarom moet jy satan en al sy leuen-simptome weerstaan!
Jy is nie bang vir hulle nie.
Jy WEETjou verlossing is 'n onomstootlike feit.
Jy WEET dat jou siektes op Christus se Liggaam gelÔö£┬¼ wasen dat Hy hulle in jou plek gedra het. Jy vrees glad nie!
Met vrymoedigheid en standvastigheid bestraf jy satan, jou vyand, met die Woord van God, indie Naam van Jesus Christus wie gesterf het om jou VRY te maak. Neem 'n ferme houding in.
Doen presies wat jou voorbeeld, Christus, gedoen het toe satan Hom in die woestyn versoekhet. SÔö£┬¼ vir hom: Satan, daar is geskrywe. Dan kwoteer jy vir hom die Woord:
Deur Sy wondeis EK genees.
Hy het al MY krankhede genees.
Christus Self het al MY siektes gedraen MY krankhede op Hom geneem.
SO BELY 'N MENS!
Om te bely is om te sÔö£┬¼ wat God sÔö£┬¼ ├ö├ç├┤ om die taal van die Bybel te praat ten alle tye. Dit is omdie duiwel te weerstaan met so sÔö£┬¼ die Here.
Dit is om jou regte toe te eien by die Troon vanGenade, God se Woord te bely. Wat Sy beloftes is.
Soos ek voorheen gesÔö£┬¼ het is die letterlike betekenis van die Griekse woord wat met onswoord confession (belydenis) vertaal is, om dieselfde ding te sÔö£┬¼, of om met God saam te stem in jougesprekke; om die Woord te erken.
Stel jou voor 'n vriend besoek jou wanneer jou geloof getoets word en stel voor:
O, jy moet togversigtig wees. Ek weet van iemand wat dood is van hierdie siekte. Gaan lÔö£┬¼ liewer en roep die dokter in.
Maar jy praat God se taal, want JY GLO WAT GOD SÔö£┬¼. JY gebruik Sy Woorde met jou lippe, injou gesprekke.
Jy belymet vrymoedigheid: die Here is my sterkte, vir wie sal ek vrees? Christus hetmy siektes gedra aan die Kruis en deur Sy Wonde is ek klaar genees.
Onder alle omstandighede, ten alle tyd, praat jy God se Taal. Jy bring jou taal en jougedagtes in harmonie met Syne. Sy esindheid soos dit uiteengesit word in SyWoord word in jou lewe ontwikkel totdat satan glad nie meer daarteen kan stand inneem nie, want God se Woord het deel geword van jou eie lewe en natuur(2 Pet1:4)
Jy word net so onomstootlik soos God weens die Woord van God wat nou jou gebede, jouwoorde, jou gedagtes en jou dade beheers.
Belydenis is om iets te bevestig wat jy GLO.
Dit is om te getuig van iets wat jy WEET. Dit is omte getuig van 'n waarheid waarmee jy jouself VEREENSELWIG. Die Woord van God is dieeksklusiewe onderwerp van jou belydenis, van jou getuienis.
Jesus het beplan dat hierdie belangrike boodskap van die Christendom aan die wÔö£┬¼reld gebringmoet word deur die getuienis en deur die belydenis van diegene wat in Hom glo.
Getuies en belyers was die groot leiers en verkondigers van die nuwe rewolusionÔö£┬¼re lewe vanJesus Christus (Christendom) in die wÔö£┬¼reld.
Die groot probleem wat ons dus in die gesig staar is om te weet wat ons moet bely: bloot dieWoord, ten ALLE tye. Al is omstandighede hoe vyandig, ons moet onder ALLE omstandighede
God se Woord bely.
Belydenis ├ö├ç├┤ is om Bybelwaarhede te bevestig.Belydenisis ommet ons eie lippe (uit onsharte) te herhaal die dinge wat God in Sy Woord gesÔö£┬¼ het.
WAT MOET ONS BELY?
Jy kan nie dit bely of van getuig wat jy nie kennis van dra nie. Jy moet dit bely wat jypersoonlik weet van Jesus Christus en wie jy in Hom is. Hierdie feite ken jy d.m.v. Sy Woord.
Die geheim van bely en van 'n oorweldigende geloof lÔö£┬¼ daarin om waarlik te begryp.
1. Wat Jesus eintlik vir jou gedoen het.
2. Wie jy daarom in Hom is
3. Wat die Woord belowe dat jy nou kan doen a.g.v. sy voltooide werk in jou.
Hierdie kennis, saam met 'n ferme belydenis van hierdie feite en dade wat ooreenstem,ontwikkel die hoogste soort geloof.
Hierdie kennis kom deur die Woord van God.
Om slegs hierdie feite in die Bybel te bewonder en te sÔö£┬¼ dat jy hulle glo, maar om te weier, of omna te laat om hulle heelhartiglik te bely en daarvolgens te reageer (op te tree), beroof jou vangeloof in tye van nood.
As ek weet wie Jesus is, wat Hy vir my gedoen het, dat dit nou wettiglik aan my behoort, en wat ekin my daaglikse lewe kan geniet, maak dit van my 'n wenner ÔÇô 'n OORWINNAAR.
Om te weet dat satan verslaan is deur jou Plaasvervanger, en dat sy neerlaag vir ewig is, maakjou verlossing 'n geseÔö£┬¢nde feit en 'n werklikheid.
Jy kan verseker weet dat satan se neerlaag toegedien was deur jou Plaasvervanger; dat hierdieneerlaag as 'n krediet op JOU rekening geplaas is: dat volgens die rekords van die hoÔö£┬¢ geregshofvan die heelal jy nou satan se meester is, dat satan dit erken in die Naam van Jesus, dat jy syheerser is. As jou hart hierdie dinge WEET net so seker as wat jy weet dat twee en twee vier is,word oorheersende geloof te same met 'n nuwe belydenis van gesag, natuurlik.
Outomaties praat jy nou soos Jesus gepraat het. Jy verstaan die feite van jou verlossing. Geloof isnou so natuurlik soos vrees was voor jy die lig gesien het.
Jy WEET dat God Self satan en al sy koninkryke onder JOU voete geplaas het en dat jy deur dieVader, en deur satan, as die oorwinnaar gesien word. Jy is nou vrygemaak!
Jou taalgebruik word die van 'n superman.
Jy praat soos iemand van 'n ander ras of koninkryk endis presies wat jy is: 'n Uitverkore geslag, 'n koninklike priesterdom!(1 Pet. 2:9)
Jy het gesag. God is die Borg daarvan. Jy is dapper en het vrymoedigheid. Jy praat God se taal netso maklik en vanselfsprekend as wat die ongelowige sy vrees-taal praat.
Maar hoe min Christene waag dit om openlik aan die wÔö£┬¼reld te verklaar wat die Woord vanGod sÔö£┬¼ nl. Dat hulle in Christus is!
Kyk na hierdie voorbeeld in die Skrif.
Daarom, as iemand in Christus is, is hy 'n nuwe skepsel(2Kor. 5:17)
Dit beteken dat ons nie net sondaars is wat vergewe is nie ├ö├ç├┤ arm, swak, vallend, sondigekerklidmate. Dit beteken presies wat dit sÔö£┬¼:
Ons is nuwe skepsels NOU. Ons is herskep inChristus Jesus, met die lewe van God, die natuur van God en die vermoÔö£┬¢ van God binne in ons.
Die ou dinge het verbygegaan, kyk ALLES het nuut geword.
Bely dit.Glo dit.Bedoel ditlwat dit sÔö£┬¼. ONS IS NUUT ALLESI.V.M. JOU IS NUUT. Die ou dinge het verbygegaan. Die ou kenmerke van sonde, siekte,krankhede, mislukking, swakheid en vrees het verbygegaan.
Nou het ons God se natuur: Sy lewe, Sy Krag, Sy Gesondheid. Ons het dit nou!!
Dit sal 'n algehele ommekeer bring in die Christendom as Christene hierdie dinge GLO endaarvolgens begin praat, lewe en optree. En dis presies net wat die hart van God die Vaderverlang.
Het jy al ooit 'n ware gelowige dopgehou in 'n siekekamer waar 'n siekte al byna die lewe van 'ngeliefde geneem het: Hy is seker en braaf.Hy is in beheer, en hy weet dit. Hy bely met grootvrymoedigheid: Groter is Hy wat in my is as hierdie siekte wat my geliefde wil steel. Hy beveel diesiekte om weg te gaan: Hy praat in die Naam van Jesus en beveel satan om sy greep te laat gaan.
Kalm beveel hy sy geliefde om op te staan en genees te wees. Die sieke is genees.
Wat het die verskil gemaak? ' Gelowige wat sy posisie geken het, ook sy gesag en sy regte. Satanwas verplig om sy bevel te eerbiedig en God het Sy Woord bevestig.
Kom ons neem Kol 1:13 en 14 as nog 'n voorbeeld.Daar staan: Hy wat ons verlos het uitdie mag van die duisternis en oorgebring het in die koninkryk van die Seun van Sy liefde, in Wie ons die verlossing het deur Sy Bloed, naamlik die vergifnis van diesondes.
Die beteken dat satan se heerskappy beÔö£┬¢indig is en dat Jesus seheerskappy 'n aanvang geneemhet. Satan se heerskappy is oor jou lewe verbreek die oomblik toe jy weergebore is. Jy het toe'n nuwe Here ontvang om oor jou lewe te regeer: Jesus Christus.
Siekte en kwale, swakhede en mislukkings kan nie langer oor jou heers nie. Ou gewoontes kannie langer oor jou lewe regeer nie. Jy is verlos! Jy is gered!
Wat 'n ommekeer sal daar nie wees as die volgende Skrif-teks vir Christene 'n werklikheid salword nie: Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ekis jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met myreddende regterhand(Jes. 41:10)
As God vir ons is, wie kan teen ons wees?(Rom. 8:31)
Hierdie is die mees rewolusionÔö£┬¼re dinge wat ooit verkondig is. sulke tekste behoort jou belydenis te wees wanneer jy die wÔö£┬¼reld in die oÔö£┬¢ kyk.
Glo en sÔö£┬¼: God is hierdie dag met my.
Julle is uit God, my kinders, en het hulle oorwin, omdat Hy wat in julle is groter is ashy wat in die wÔö£┬¼reld is.(1 Joh 4:4)
SÔö£┬¼ vreesloos: God is nou in my, die Skepper van die heelal is met my.Wat `n aangrypende belydenisis dit nie!
GEVOLGE MET REWOLUSIONÔö£┬¼REIMPAK
Kyk die lewe vreesloos in die gesig. Jy weet dat Hy wat in jou is groter is as diemagte wat teen jou kan saamgesnoer word.
Jy sit met rekeninge wat jy nie kan betaal nie.
Jy het vyande wat jy glad nie kan oorwin nie.
Jy kyk alles vreesloos aan. Jy roep triomfantlik uit:Die Here berei die tafel voor my teenoormy teÔö£┬¢standers(Psl 23:5)
Jy is gevul met vreugde en oorwinning want God het jou probleme oorgeneem. Hy veg vir jou.Jy vrees nie omstandighede nie, want jy is tot alles in staat deur Christus wat jou liefhet. (Fil4:13) Hy is nie net jou sterkte nie, maar Hy is aan jou sy. Hy is jou redding. Vir wie sal jy vrees?
Hy werp lig op die lewe se probleme sodat jy intelligent daarteenoor kan op tree. Hy is jouverlossing en vrymaking van elke val wat die vyand vir jou stel, en elke strik waarin hy jou wilvasbind.
Die Here is my Lig en my Heil: vir wie sou ek vrees?(Psl. 27:1)
Jy vrees glad geen ding nie. Jy het geen vrees nie want God is aan jou kant. Dit moet jou belydenis wees.
'Verkeerde belydenis
'Is die van verslaenheid, mislukking en van satan se opperheerskappy.
Om van jou stryd met die duiwel te praat ÔÇô hoe hy jou verhinder, jou gebonde hou en siek houÔÇô is 'n belydenis van mislukking.
Dit is 'n verkeerde belydenis. Dit verheerlik jou vyand.Dit is 'nonbewustelike belydenis dat jouHemelse Vader jou in die steek gelaat het. Die meeste belydenisse wat ons vandag hoor,verheerlik die duiwel. So 'n belydenis trek voortdurend die lewe uit jou uit. Dit vernietig geloof enhou jou gevange.
Die belydenis van jou lippe, wat uit die geloof in jou hart gegroei het, sal die vyand verslaan in elke stryd.
Die belydenis van satan se vermoÔö£┬¢ om jou te verhinder om suksesvol te wees,gee hom dievoordeel oor jou. Hy vul jou dan met vrees en wakheid.
Maar as jy onbeskaamd en openlik jou Vader se besorgdheid en beskerming bely, en verklaar datHy wat in jou is groter is as enige mag rondom jou, sal jy uitstyg bokant sataniese invloede.
Elke keer as jy jou twyfel en vrees bely, bely jy jou geloof in die satan en verloÔö£┬¢n die vermoÔö£┬¢ engenade van God.Wanneer jy jou swakheid en jou siekte bely, bely jy openlik dat die Woord vandie Here nie waar is nie en dat God hierdie keer misluk het.
God verklaar: Deur Sy Woorde is julle genees; en Hy het ons krankhede op Homgeneem en ons siektes gedra(Matt 8:17)Vers 17 se eintlik (So is vervul wat deur die profeet Jesaja gese is :"Hy het ons lyding op Hom geneem, ons siektes het Hy gedra")
I.p.v. te bely dat Hy ons siekte en krankhede gedra het en ons vrygemaak het daarvan, bely jy datjy hulle nog het en neem die getuienis van die natuurlike omstandighede aan,
i.p.v. die getuienisvan die Woord van God.
Op hierdie wyse, misluk jy.
Solank as jy vashou aan die belydenis van swakheid, siekte en pyn, sal jy daardie goed hÔö£┬¼.
Jy salmiskien vir jare soek na 'n Godsman om vir jou die vurige gebed van die geloof te bid, maar dit sal nikshelp nie, want jou ongeloof sal die resultate van daardie gebed vernietig, d.m.v. jou negatiewe woorde.
Die persoon wat altyd getuig van sy sonde en swakhede, bou swakheid, mislukking enverslaenheid in sy eie liggaam en gees in.
lees die woord.
Praat die woord.
Doen die woord,
Die woord sal dan 'n integrale deel van jou word.
God se woord sal jou tong en gevolglik jou lewe regeer.
Dis ongelukkig waar dat teoloÔö£┬¢ dikwels ons vyande is. Hulle het van die Waarheid `n filosofiegemaak; hulle het die Woord van Godin `n dogma en `n leerstelling verander, terwyl dit in derwaarheid moes gewees het asof die Meester by ons is en met ons praat.
Die Woord is altyd NOU. Dit was, dit is en dit sal die stem van God wees. Dit is nooitverouderd nie. Dit is altyd vars en nuut. Vir die hart wat in gemeenskap met God lewe, is dieWoord `n teenwoordige-tyd, lewende stem uit die hemel.
Die Woord is God wat praat.
Dit is 'n deel van God Self.
Dit bly vir ewig.
God en Sy Woord iseen.
Jesus was(dit moet wees is) die Woord, en Hy lewe in my. Ek lees die Woord; ek voed op die Woord; en dieWoord bly in my. Wanneer ek meer van Hom wil hÔö£┬¼, neem ek meer van Sy Woord in. As ekmeer van Hom wil weet, leer ek meer van Sy Woord ken. Ek hou Sy Woord in my hand.Ek hetdit in my hart.Ek het dit op my lippe.Ek lewe daarvolgens.Dit leef in my.Die woord is my genesing en my krag. Dit is vir my Lewensbrood. Dit is die vermoÔö£┬¢ van God inmy. Die Woord is lewendig met die Lewe van Christus. ALLES WAT HY IS, IS SY WOORD.
Die woord is my belydenis. Dit is my lig en my redding.
Dit is my rusplek en my kussing.
Die Woord verskaf aan my rustigheid in die middel van verwarring en gee my oorwinning in diemiddel van 'n neerlaag. Dit gee my vreugde waar verlatenheid heers.
DIE WOORD IS NIE 'N ALLEDAAGSE BOEK NIE.
Een van die gevaarlikste gewoontes wat Christene het is om die Woord te hanteer asof dit 'nalledaagse boek is.
In een asem sal hulle verklaar dat hulle glo dit is 'n openbaring van God. Tog soek hulle hulp bydie mens terwyl die Woord volkome vrymaking belowe.
Hulle hanteer die verlossings-feit asof dit 'n pragtige stukkie fiksie is. Hulle lees artikels oor dieWoord.
Hulle sing gesange van lof daaroor ÔÇô tog lewe hulle onder die heerskappy van die vyand. Hullebely gedurig hoe siek hulle is, en hoe behoeftig, vreesagtig, swak en vol twyfel hulle is.Dit doenhulle indie aangesig van hierdie openbaring van God oor hulle verlossing, en die plaasvervangdeofferhande van Christus. Dit doen hulle tenspyte van die feit dat Jesus nou sit aan die regterhandvan God nadat Hy die taak volbring het wat eerstens, volkome voldoen aan die eise van diegereg en tweedens voorsien in elke behoefte van die mens.
Ons lees van ons verlossing ÔÇô sing selfs daaroor ÔÇô maar praat dan daarvan asof dit n fabel is.
Dit is die rede waarom daar so 'n groot hoeveelheid siekte, swakhede, vrees en krankhede indie Kerk (die liggaam van Christus) is vandag. Dit is waarom die gemiddelde Christen geenwaagmoed openbaar nie, maar satan se dreigemente vrees.
Hierdie hele situasie kan onmiddellik verander as die christen die woord dieselfde plek sal gee as wat hy aan christus sou gee is hy vandag fisies by ons teenwoordig was.
Geloof in God se Woord is geloof in God. As jy jou geloof in God wil opbou, voer jouself metSy Woord.
Twyfel aan Sy Woord is twyfel aan God Self. As jy God se Woord GLO, sal jy metblydskap Sy Woord BELY.
Ons gesindheid teenoor die Woord van God gee die deurslag.
Ontmoet satan met die woord: Dit is geskrywe!En al sy siektes, kwale, pyne en simptome salmoet padgee.
SÔö£┬¼ wat God sÔö£┬¼.Satan kan dit nie verdra nie! Hy is `n oorwonne vyand, en hy weet dit. Hy het ditgeweet vanaf die dag toe Jesus getriomfeer het oor die dood en die hel. Hy probeer altyd datdie Kerk nie hierdie feit moet ontdek nie. Hy moes nog altyd aan elke opdrag gehoorsaam weeswat deur die mens aan hom toegevoeg is wat die Woord van God gebruik, tog hou hy maar aanmet sy aanvalle.
As die duiwel uitvind dat ons geleer het om die wapen van Dit is geskrywe! te gebruik, is syoorgawe `n voldonge feit, en hy weet dit.
Bely wat God sÔö£┬¼ hy het sy woord gestuur en hulle genees.(Psl 107:20) is vir jou persoonlike geval.
DieWoord sal JOU genees.
Bely hierdie Skrif op `n persoonlike wyse:
God stuur Sy Woord en geneesmy.
Loof Hom dan vir jou genesing.
Wat God vir een persoon wil doen, wil Hy doen vir elkeen wat in Sy Woord sal glo.Wanneer jy jou siekte bely, hou jou belydenis jou siek.
Bely altyd die woord van god.
Al het jy die teenoorgestelde gevoelens, bely die Woord.
Die belydenis van God se Woord wenaltyd.
Sy woord genees vandag nog!
As jy in jou belydenis van genesing volhard al weerspreek die getuienis van jou vyf sintuie watGod se Woord sÔö£┬¼, bewys dit dat jy gevestig is in die Woord. Daardie Woord is altyd DIEOORWINNAAR.
Wanneer jy bely:
Deur Sy Wonde is ek genees, bind jou woorde satan se hande.
Hy isoorwonne, en hy weet dit.
DIE WOORD VAN GOD IS DIE STERKSTE WAPEN OP AARDEOM TEEN SATAN TE GEBRUIK.
Tydens die intense versoeking in die woestyn, het Jesus die duiwel oorwin met net een wapen:
Dit is geskrywe! Hierdie wapen het Jesus elke keer gebruik.
Satan wou Jesus oorwin. Jesus hetgesÔö£┬¼:
Dit is geskrywe, en toe die Woorde van God gekwoteer.
Wat was die uitslag? Daarna hetdie duiwel Hom laat staan en daar het engele gekom en Hom gedien.(Matt 4:11)
Satan was totaal verslaan.
Al wapen wat Jesus gebruik het was DIE WOORD.
Dit is altyd `noorwinningswapen!
Laat ons nou egter 'n verdere aspek van die Woord van God belig, nl. as jy dit bely, besit jy laterwat jy bely.
Let op Rom 10:9: As jy met jou mond die Here Jesus BELY en met jou hartglo dat God Hom uit die dode opgewek het, SAL JY GERED WORD.
Bely, dan sal jy besit
Paulus voeg verder by:Want met die hart glo ons tot geregtigheid en met die mond BELY ONS TOTredding(Rom 10:10)
(Hierdie vers het te doen met jou redding en jou geregtigheid,dat jy moet glo dat God vir Jesus uit die dood opgewek het,en met jou mond die Here Jesus bely .Dit se nie jy sal besitdit wat jy wil he as jy met jou hart glo en dit met jou mond belynie)Belydenis word gedoen tot redding. Redding vind eers plaas NADAT ons bely het. ' Mens moetglo en bely VOORDAT jy die resultaat ondervind. DIT IS GELOOF, en uit genade is jullegered, deur die GELOOF (Ef 2:8)Onthou altyd: Belydenis kom eers, dan Jesus, Hy wat die HoÔö£┬¢priester van ons BELYDENIS is, enreageer deur die dinge aan ons toe te staan wat ons bely.
Daar is nie so iets soos redding sonder belydenis nie. Dit is altyd belydenis TOT redding, nooit kanjy iets besit voordat jy dit bely het nie.
Ons belydenis veroorsaak dat die HoÔö£┬¢priester van ons Belydenis aan ons gee wat ons glo met onshart dat ons het.
Dit is geloof. God is 'n God van geloof. D.w.s Hy is 'n God wat geloof vereis. Ons ontvang van Godslegs die dinge wat ons glo dat ons ontvang.
Alles wat julle in die gebed vra, GLO dat julle dit sal ONTVANG en julle SAL DITVERKRY.(Mark 11:24)
Belydenisis geloof en getuienis isin ons monde.
Belydenisis eenvoudig ommet God saam te stem: om te sÔö£┬¼ wat God sÔö£┬¼, God se Woord tespreek, om God se uitdrukkings en deklarasies te gebruik, om God se Woord te erken.
Paulus verklaar dat hy die woorde van geloof preek, en dan sÔö£┬¼ hy dat die woord van geloof in onsharte en in ons monde MOET wees.
Al wyse waarop ons die Woord van Geloof in ons monde kan hÔö£┬¼, is om die Woord van God tepraat.
Dit is BELYDENIS om ons lippe met God te laat saamstem. Lees Rom 10:8.
Openb 12:11 sÔö£┬¼ vir ons dat diegene wat die duiwel oorwin het, dit gedoen het ├ö├ç┬¬. Deur die bloedvan die Lam en deur die Woord van hulle getuienis. Dit is: deur die Skrif te kwoteer as jy jougetuienis gee.
DIE HOÔö£┬¢PRIESTER VAN ONS BELYDENIS
Ek het al vir mense gebid wat baie siek en swak is.
So 'n persoon voel dikwels nie dieonmiddellike resultate nie.
Ons vra dan vir so 'n persoon om te herhaal wat God sÔö£┬¼; Deur Sywonde is ek genees,en dan die Here te prys vir genesing volgens Sy Woord.
' Persoon kan baie ongelukkig raak oor so 'n instruksie wat hy as volkome huigelary beskou.
Hy was vinnig om dan ook te sÔö£┬¼ dat hy nie oor iets kan getuig wat hy nie het nie.
Hy sÔö£┬¼ hy isopreg en kan nie so 'n huigelaar wees nie.
Hierdie man het sy genesing gemeet deur sy gevoelens.
Dit is nie geloof nie!
Dit is nie huigelary om te sÔö£┬¼ wat God sÔö£┬¼ nie.
As 'n belofte uit God se Woord uit die hart belyword, bring dit altyd besitreg.
Ek het nie vir die bogemelde persoon gevra om te bely dat hy nie siek is nie.
Ek het hom gevraom te sÔö£┬¼ wat God gesÔö£┬¼ het ├ö├ç├┤ om God se Woord te erken: Deur Sy Wonde, is ek genees.
'Persoon is nie 'n leuenaar omdat Hy verklaar wat God sÔö£┬¼ nie.
Toe uit genade, het God gevoel by hierdie man se genesing gevoeg.
Toe hy voel, het hy geglo.
Hy was soos die ongelowige Thomas: As ek nie in Sy hande die merk van die spykers sien nie  salek nooit glo nie (Joh 20:25)
Baie mense glo die Woord van God wanneer hulle goed daaraan toe is, maar wanneer die pynweer terugkom, kanselleer dit die hele saak wat hulle aanbetref.
Leer om te bely wat ons here sÔö£┬¼, en hy sal sy belofte aan jou waar maak, want hy is die hoÔö£┬¢priestervan jou belydenis.
Die belydenisse van : Ek is die Here wat jou gesond maak en Deur Sy Wonde is ek genees gaan altydgenesing vooraf, net soos die belydenis dat ons Jesus die Here van ons lewens maak, ons reddingvooraf gegaan het. (Rom 10:9 en 10)
Jesus is die HoÔö£┬¢priester van ons belydenis ├ö├ç├┤ons WOORDE, dit wat ons sÔö£┬¼ met ons monde.
Wanneer dit ooreenstem met SY Woord, DOEN Hy ooreenkomstig dit wat ons SÔö£┬¼.
Ons behoort nooit iets anders as slegs oorwinning te bely nie, want Paulus sÔö£┬¼:
Maar in AL hierdie dinge is ons MEER AS OORWINNAARS(Rom 8:37)
Deur Sy Woord gelowig te bely is jy ALTYD die oorwinnaar! God ken nie neerlaag nie, enSy Woord ook nie!
Want GEEN DING sal by God onmoontlik wees nie.(Luk 1:37)
Jy sal dit ondervind deur die twee onfeilbare wapens te gebruik:
God se Woord en Jesus seNaam. Die ondeurdringbaarheid van God word JOU ondeurdringbaarheid.
Geen wapen wat satan(Satan word nie hier genome nie)teen hierdie wapens vorm sal suksesvolwees nie! (Jes 54:17)(Jesaja praat hier van 'n bedreigde stad?)
Bely: EK IS MEER AS 'N OORWINNAAR DEUR JESUS WAT MY LIEFHET (Rom 8:37)
Bely: EK IS TOT ALLES IN STAAT DEUR CHRISTUS WAT MY KRAG GEE
(Fil 4:13)
Terwyl jy God se Woord ely sal jy nie 'n neerlaag ly nie!
Dit is ewige Woorde. Hulle is bo-natuurlik.
Ons moet bely dat God ons uit die realm van mislukking geneem het en ons geplaas het waaroorwinning, vrede, vryheid, vreugde, krag en gesondheid bo-toon voer.
Soos ons hierdiebelydenisse met waagmoed sÔö£┬¼ en volgens God se Woord optree, word ons geloofsterk.
Sulke optrede sal jou verander.
Dit sal jou lewe verander!
Jy het gebid vir sukses.
Jy het gebid virkrag.
Jy het gebid vir genesing.
NOU besef jy waar jou krag lÔö£┬¼: God jou toevlug en jou sterkte!
Reageer volgens wat jy weet, en jou wense en verlangens sal bewaarheid word.
Jy sal besef datbaie van die dinge waarvoor jy al gebid en gesmeek het, alreeds deur God aan jou gegee is,en jymoes dit net jou eie maak.
Jou verlossing word vir jou 'n werklikheid i.,v. 'n blote leerstelling in 'n handboek.
Jou geloof word gemeet aan jou belydenisMense wat 'n negatiewe belydenis het ÔÇô is mense wathulle swakhede, mislukkings, hulle pyne en simptome en dit wat hulle NIE KAN DOEN NIEte bely ÔÇô hulle daal gewoonlik tot die vlak van hulle belydenis.
' Geestelike weet dat ons belydenis ons lewens beheers.Min mense begryp dit
Wanneer ons bely dat Christus ons Here is, en ons harte stem een honderd persent saam metons mond, dan gee ons ons lewens oor in Sy Hande.
Dit beteken die einde van bekommernis,vrees, en die begin van sterk geloof.
Wanneer ons glo dat Christus uit die graf opgestaan het VIR ONS
Dat Hy deur Sy opstandingdie vyand oorwin en uitgeklee het VIR ONSWanneer dit die belydenis van ons lippe word en ons glo dit met onsharte, dan word ons 'n krag MET en VIR God.
As ons Jesus aangeneem het as Verlosser en Hom bely as ons Here, is ons nuwe skepsels. Onsis erfgename van God en mede-erfgename van Christus (Rom 8:17)
Siekte en kwale kan ons nie langer bind nie. Ons het by die plek gekom waar ons besef dat onseen is met die goddelikheid.
Miskien sal jy hierdie Groot Waarhede nie alles sommer meteens begryp nie, maar soos jy dieWoord van God bestudeer en daarop reageer, dit uitleef en in jou laat leef, word dit vir jou 'nLEWENDE werklikheid. Hierdie werklikheid word ontwikkel deur jou belydenis.
Woorde kan jou lewe regeer. Laat God se positiewe, geloofopbouende lewegewende woorde jou lewe reageer
Die lewegewende woord van god
Jer 1:12:  want Ek is wakker oor my Woord om dit te volbring.Deur God se Woordte GLO met jou hart en te BELY met jou mond (Rom 10:10) kan jy God se Krag in jou lewe inwerking stel om jou omstandighede in ooreenstemming met Sy Woord te verander. Begin bydie volgende Woorde, en bou hierop voort.
Jou liggaam en genesing
Jes 53:4: Nogtans het Hy ons krankhede op Hom geneem, en ons smarte .Jes 53:5: en deur Sy wonde het daar vir ons genesing gekom.
Psl 103:3: Wat al jou ongeregtigheid vergewe, wat al jou krankhede genees.
3 Joh 2: Geliefde, ek wens dat dit met jou in alles goed mag gaan en dat jy gesond is,soos dit met siel goed gaan.
JOU FINANSIES.
Psl 23:1: Die Here is my Herder, niks sal my ontbreek nie.
Psl 84:12: Die Here sal die goeie nie onthou aan die wat in opregtheid wandel nie.
Psl 112:3: Oorvloed en rykdom is in die huis van die opregtes
Filip 4:19: En my God sal elke behoefte van julle vervul na sy rykdom in heerlikheid inChristus Jesus.
JOU KINDERS
Spr 11:21: Die geslag van die regverdiges raak vry.
Psl 112:2: Die geslag van die opregtes sal geseÔö£┬¢n word.
Jes 59:21: My Gees wat op jou is, en my woorde wat Ek in jou mond gelÔö£┬¼ het, sal uitjou mond nie wyk nie, en ook nie uit die mond van jou kroos en uit die mond van diekroos van jou kroos, sÔö£┬¼ die Here, van nou af tot in ewigheid. Nie.
Jes 54:13: En al jou kinders sal deur die Here geleer wees, en die vrede van joukinders sal groot wees.
JOU GEMOEDSTOESTAND
Filip 4:7: En die vrede van God, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en jullesinne bewaar in Christus Jesus.
2 Tim 1:7: Want God het ons nie 'n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van kragen liefde en selfbeheersing.
1 Kor 2;5: Julle geloof bestaan nie in die wysheid van mense nie, maar in die krag vanGod.
Jy hoef nie langer 'n lewe van mislukking te lei nie, jy hoef nie langer 'n slaaf van satan te weesnie.
Jy kan ook 'n eerlike, voorspoedige, oorwinnende lewe lei, maar dis net moontlik virdie kind van God wat Jesus Christus gekroon het as Here en Verlosser van sy/haarlewe. Jy kan van hierdie oomblik af verander van 'n sukkelaar tot 'nOORWINNAAR! Jesus sÔö£┬¼ jy moet WEERGEBORE word.(Joh 3)Nou kan jy hardop saam met my hierdie gebed bid. Moet nie net met jou oÔö£┬¢ leesnie, onthou: BELY MET JOU HART.
Hierdie is 'n baie MAKLIKE maar 'n baieERNSTIGE stap.
Sodra jy hierdie gebed gebid het, sal jy WEER GEBORE wees
Hemelse Vader, in die Naam van Jesus kom ek voor U. Ek besef my sonde en dat ek oppad is hel toe.
Maar U Woord en U Gees het met my gepraat en ek wil nou omdraai na U toe.
Ek bid en vra Jesus Christus om die Here en Verlosser van my lewe te wees. Ek glo met my hart en bely met my mond dat Jesus Christus die Seun van God is en dat U Hom opgewek het uit die dood. Vanhierdie oomblik af lÔö£┬¼ ek my hele lewe voor U neer.Jesus, kom asseblief in my hart in. Nou glo ek dat ek gered is. Ek is 'n Christen en 'n Kind van dieAlmagtige God.
Ek is oorgebring uit die koninkryk van satan in die koninkryk van U geliefde Seun, JesusChristus.
Ek loof en prys U vir hierdie wonderlike voorreg. Amen.
Neem vrymoedigheid en skryf vir my by die CHRISTELIKE SENTRUM POSBUS 112, STANGER,
4450 (Tel 032 ÔÇô 5511836 / 5512419). Ek sal vir jou bid en vir jou gratis literatuur stuur. Ek wiljou graag verder help op hierdie OORWINNINGSPAD SAAM MET JESUS.
HOE OM WEER GEBORE TE WORD
1. ERKEN: Want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid vanGod (Rom 3:23) o God, wees my, sondaar, genadig! Lukas 18:13)
In die lig van Godse Woord moet jy erken dat jy 'n sondaar is.
2. BEKEER: Nee, sÔö£┬¼ Ek (Jesus) vir julle; maar as julle jul nie bekeer nie, sal julle almalnet so omkom. (Lukas 13:3) Kom dan tot inkeer en bekeer julle, sodat jullesondes uitgewis kan ├ö├ç┬¬ (Handelinge 3:19) Kom tot die besef hoe afskuwelik sonde isen draai weg daarvan.
3. BELY: As ons ons sonde bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes tevergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig. (1 Johannes 1:9) Want met diehart glo ons tot geregtigheid en met die mond bely ons tot redding. (Rom 10:10)
Bely jou sondes voor God
4. VERLAAT: Laat die goddelose sy weg verlaat en die kwaaddoener sy gedagtes, enlaat hy hom tot die Here bekeer  want Hy vergeef menigvuldiglik. (Jesaja 55:7)
Net om jammer te wees oor jou sonde is nie genoeg nie. Ons moet begeer om die vir ewig
te verlaat.5. GLO: Want so lief het God die wÔö£┬¼reld gehad, dat Hy Sy eniggebore Seun gegeehet, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewekan hÔö£┬¼. (Johannes 3:16) As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart
glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word; (Rom 10:9) Glodat Jesus Christus jou geheel en al verlos het by die Kruis.
6. ONTVANG: Hy het na sy eiendom gekom, en sy eie mense het Hom nieaangeneem nie. Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy maggegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo; (Johannes 1:11en 12)Jy moet glo, deur geloof, ontvang nou vir Jesus Christus in jou hart sodat jy dieondervinding van die wedergeboorte kan hÔö£┬¼.
7. SKRYF NEER: Vandag se datum, op die binneblad van jou Bybel of lang 'n Skrif gedeelte ofvers wat vir jou spesiale betekenis het. Laat dit altyd vir jou 'n bevestiging wees dat jy jouhart en lewe aan die Lewende God toegewy het, en dat Hy jou in Sy Liefde ontvang het.
Weerstaan satan deur aan hom hierdie spesifieke vers uit te wys wanneer jy jou aanval metonsekerheid en verwardheid.
8. LEES: Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die Woord van God.(Romeine 10:17)
Begin om elke dag 'n hoofstuk uit die bybel te lees en pas God se
instruksies in jou daaglikse wandel met Hom toe.
9. BID: God is nou jou Hemelse Vader: praat elke dag met Hom. Bely jou sondes, loof Hom enprys Hom omdat Hy jou vry gemaak het, vertel Hom van jou behoeftes, en dank Hom dat Hy in al jou behoeftes voorsien: liggaamlik, finansieel en emosioneel (Fil 4:19) Hier volg 'n gebed wat jy kan as 'n riglyn kan gebruik om te bid.
"Hemelse Vader, ek erken dat ek 'n verlore sondaar is. Ek dank U dat Jesus vir my sondes
gesterf het. Ek vra U om my sondes te vergewe. Ek maak nou die deur van my hart en
lewe vir U oop. Kom asseblief binne en reinig my. Neem die leisels van my lewe: Ek wil
deur U Heilige Gees gelei word. Vader, ek dank U dat Jesus Christus nou my Verlosser en
Heer is en dat ek U kind is. Amen."
1. GEMEENSKAP:
Kry 'n groep Wedergebore, gelowige Christene en hou samesyn op 'n
gereelde basis. Hou altyd die prentjie in gedagte van die kooltjie wat in die vuur is aan gloeiterwyl dit in kontak met die vuur is, maar wat koud en dood gaan as dit te lank uit die vuuris.
2. SKRYF AAN ONS: Ons sal graag van hulp wil wees in jou geestelike groei en sal enige vraeoor hierdie onderwerp beantwoord. Skryf net aan ons by Stanger Christelike Sentrum,
Posbus 112, Stanger, 4450.