Stel myself voor
Dankievir die geleentheid
Isak – genoem – van julle
Here op my hart gelê
My vriend Chris Pitzer
Dit is maklikvir my omtesê-dit is lekkerom christen tewees,
Ouensek is ÔÇÿn reguitmens
Spade n spade
Onsmoet die Bybelniete "complicated" maaknie
Ekgaanvanaandpraatoor "Geloofsekerheid"
Of ekverkiesSekerheid van Saligheid
Baiemense is niesekernie
NG mense– gedooplidmate van ÔÇÿn kerk
Sekerheid = Geloof en Geloof = Sekerheid1Joh 5:13
As jynieglonie is jyniesekernie ! So plain soosdit.
ÔÇÿn Christen weetdathy die ewigelewehet
ÔÇÿn Christine weethoekomhyditweet
Rom 8:16 Stem saam met God se Gees
Joh 5:10 Getuienis in jou hart
1Joh 5:11 & 12 Eksêvirjullehierdiedinge, sodatjullekanweet
1 Joh 5:13 Wies├¬datonskanweet – Die Bybel 1Tim4:9
As ekjouvanaandsouvra " As jyvanaandmoetdoodgaan ?
As Jesus vanaandsoukomwatgaan van my word ?
As ektydens my ongelukgesterfhet was ekgereedomtegaan ?
Is jullevanaandseker of ijullenie ?
Ekgaanvir die van jullevrawatseker is – hande op testeek
Ek gee julle 30 sekondes
Eksalweet as jullenie die waarheidpraatnie
Jullesalmoetverduidelik
Op grond van wat is jyseker
Die' wie se hande op is salmoet se ekweet en eksaljouvertel
As jyvirjouselfgesehet :
Op ÔÇÿn skaal van 1 -10 .
Op sterkte van my lewebehoortekdarem .
Ekgaankerk toe , lees my Bybel , Bid
Wie is ekom so voorbarigtekanwees , God salbesluit
Ek is daremnie so slegnieekbehoortdarem
Ampergeredaltydverlore
Ekhetviromtrent 20 jaargodsdiensgespeel
Kerk toe gegaan, Bybelgelees, Gebid, Geld gegeev.d. Kerk,
Gedoenwatdit ÔÇÿn christinbetaamens.
Storie van oomNiek
Sekerheidhetniks met ouderdomtedoennie.
Party mense se hulleglo so of so – maaksekerdatwatjyglojou in die Hemelgaan bring.
Voorbeeld :
Kooss├¬ – Ekwilh├¬datjymoetglosooswatekglo
Pietvra. – WatglojyKoos ?
Ekgloek hoop ekgaandalkeendagHemel toe , sêKoos
Is dits├¬Pietekglo al lankal so – ek hoop ook so
Kar – ongeluk – amperdood – leefjynog
Amper pregnant is – is jynie
AmperHemel toe is – Hel toe (Heb.10:31)
Ampergeredaltydverlore
Die Ark storie
Die Sirkus Artiste
Op grond van watgloekdatekHemel toe gaan – die Bybel
1Joh 5:11 & 12 Ek se virjullehierdiedinge, sodatjullekanweet
1 Joh 5:13
Storie van siekte
Medisyne Gee jou ÔÇÿn Bybel
Gee virjou – lees opskrifJybedank my
Is jygesond ? hoekomnie ? Is jygered ?hoekomnie ?
Watmoetjydoen ? Jymoetdit lees
Drink – Word gesond Doenwatdit se – Word gered
Watdoenjydan ? Watdoenjydan ?
Dankbaar. Dankbaarteenoor God
Vertelandersiekmense – help hulleookens . ens.
God hetjoulief , Red jou, Jy is dankbaar , Jydienhom. Neutedop
Storie van die boot – Jesus
Menses├¬ – Te veelsondes in my lewe.
Eers ÔÇÿn paarslegtegewoonteslos
Ekhoorekmoet myself eerskruisig – jykannie
Dit is die duiwelwatjou will "side track"
Die duiwel se m├┤re – Jesus s├¬nou
As jygered is – jou hart aan die Here gegeehet is jysaam met Christusgekruisigjyleefniemeernie. Gal 2:20
Ekkanditnienamensjoudoennie !
R50.00 Dit is myne .
Jymoetdit vat voordatditjoune word
Hoekomhetjulleandernie die R50.00 nie – niegevatnie
Daar is 2plekkewatonsmoetverstaanwatonsoorkanbesluit
Hemel of Hel (SyHemel & SyHel ) Onsmoetditvirons self uitmaak of onsditglo of nie.
Jesus hetgekomomonste red van die Hel 2Pet3:7
Ons as Christine ons hoop lê in die Hemel 1Pet1:4
Ditwatons, nee veraljullenoudeurmaak is tydelik 1Pet1:6
Net Jesus kanjou red Hand 4:12
MaarHy is ÔÇÿn "Gentleman" hysaljounieforseernie Open 3:20
Hyvergeweonsonssondesnooitdaaraan dink 1Joh.1:9
Hygaannooitweerdaaraan dink nie Heb 10:17&18
Onsmoetdit net glo – wat is geloof Heb11:1
Omnieteglonie Heb11:6
Offer in die ou testament – bloed
Nuwe offer volmaakte offer – Jesus Heb9:12-15
Storie van die miershoop
Jesus gaannouhierverby – Hyklopook – miskien is ditvir party van ons die laastekanswatonsgaankryomhomteontmoet ?
Gebed
Here ekhet u nodig
Ek was tot nou toe in beheer van my eielewe
Ekbesefdatek ÔÇÿn sondigemens is.
En ekvranouvir U om my sondetevergewe
Ekglodat U vir my sondeaan die kruisgesterfhet
Here ekhet U klopaan my deurgehoor
En ekmaaknou my hart vir U oop
Vir U om in tekom
Ekneem U aan as my verlosser en salig maker
Maak my die menswat U wil he datekmoetwees.
Dankie Here Jesus
Amen
Jesus is nou in jou hart in joulewe Open 3:20 ,Kol 1:27
Jyweetdit – Hoekom – Sywoords├¬dit – God liegnie
Jousondes is vergewe Kol1:14
Jyhetnou die ewigelewe ! 1Joh5:11-13
Jyhet n' kind van HomgewordJoh 1:12
Hysêookdathyjounooitsalverlaatnie Heb13:5
DeurnouvirHomdankietes├¬is reeds ÔÇÿn daad van geloof
Lewenou in die geloofwatekvroëer van gepraathet
WeesgehoorsaamaanSywoord
Jymoetnougroei
JymoetHomvertou in alles – glodit
Gee elkeaspek van joulewevirHom.
Jy is geskapevirhierdieAvontuurwatvoorlê
Joh 10:10 , 2Kor 5:14,15,17
Voor Jesus opgevaarhetna die HemelhetHyvirSytwaalfdissipels ÔÇÿn opdraggegeeom die woordteverkondigaan die w├¬relddaardieopdragstaanvandagnog , die rededatekhierstaanvanaand.
HyhetookbelowedatHyweergaankom – maarhoekomkomHydannie ?. 2 Pet.3:9&10 , 14&15
As ek 2 ryskorrelkies op skaakbord
2×2=4
4×4=16
16×16=256
256×256=65 536
65 536×65 536= 429 497 296
429 497 296x 429 497 296 = 18 446 744 070 000 000000