Rypgeworde Christen
Wat is ÔÇÿn rypgeworde Christen ?
Sorgdaarinteendatjulle steeds toeneem in die genade en kennis van ons Here en Verlosser Jesus Christus. 2 Pet 3:18
Geestelikevolwassenheid is ÔÇÿn selfopgelegdekruiswatjydra
Baiemensenoemhulle self christeneomdathulle in ÔÇÿn christelikehuisgebore is en grootgewordhet of selfsomdathulledeel is van ÔÇÿn christelikebeskawing .
Desnieteenstaandehethullenognooit tot volleoorgaweaan Jesus Christusgekomnie .
Ware christenskap begin met die aanvaarding van Jesus as jouverlosser en saligmaker , van daardieoomblikwatjyHom in jou hart ingenooihet , begin jy met ÔÇÿn nuwelewenswyse .
Indienjyverwagdathierdielewenswysesinvolmoetweesvereisdit van joudaaglikseoorgaweaan die wil van die Meester .
As jyjougeloof in HombelyaanvaarChristusjou as Sydissipel, Hy is getrouaan al Sybeloftesmaar die verantwoordelikheidom ÔÇÿn dinamiese en lewendegeloofteontwikkell├¬ by jou.
Ditmagjoubegeerteweesomte bid vir ÔÇÿn rykergebedslewe , maartensyjybereid is ommeertydtebesteeaangebed ,salditslegs ÔÇÿn begeertebly.
Jymagverlangna ÔÇÿn sterkergeloof , maarjymoet die geloofgebruikwatjy reeds besit .
ÔÇÿn Opregtetoegewyderypwordende christen hounooit op omtewerkaansygroei tot gelykvormigheidaansyrolmodel Jesus Christusnie.
Ditmagklinksoos ÔÇÿn ho├½ideaalmaargeen christen stryalleennieChristus is altyd met jouomjouteversterk in jouswakheid en fristrasies.
Die christelikelewe is ÔÇÿn voortgaandeproses van rypwording , as jyophouwerksaljougeestelikelewestagneer en uiteindelikophouomtebestaan .
In ons era loop ÔÇÿn pad van heiligmakingnoodwendigdeur die w├¬reld van aksie . Geloof is nie ÔÇÿn gevoel of insignie , ooknie ÔÇÿn filosofienie.
Geloof is om God op Sywoordteneem
Heb 11:1